Page 7 of 7
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 07 Aug 2015 12:39
by Johannes van die See
jonathan wrote:Baie nice Johannes! Ek sal 'n ogie uithou vir jou hier op die weskus

Ekt gereeld op Jacobsbaaie uit gegaan maar met die groot skuit kan ek nie so nou kom ek min daar, ek hou my oe oop, ons loop mekaar dalk raak ja

Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 07 Aug 2015 12:40
by Johannes van die See
Herrie wrote:Ek hoop jy het die sterk boute gebruik sodat jy dit kan gebruik vir recovery - die gewone boute is nie sterk genoeg nie.
Ekt 8.8 boute oral in, maar nee, mens gebruik nogsteeds nie n towhook as recovery point nie, daarvoor sal ek binnekort n nuwe agter bumper met behoorlike recovery points, tow hook en swings arms laat bou.
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 11 Aug 2015 10:36
by Nissan KingCab
Dit is nou 'n ordentelike sleepstang, nog 'n verbetering op die oorspronklike. Daai boot en Patrol gaan nou soos een saam loop.
