Ekt gereeld op Jacobsbaaie uit gegaan maar met die groot skuit kan ek nie so nou kom ek min daar, ek hou my oe oop, ons loop mekaar dalk raak jajonathan wrote:Baie nice Johannes! Ek sal 'n ogie uithou vir jou hier op die weskus

Ekt 8.8 boute oral in, maar nee, mens gebruik nogsteeds nie n towhook as recovery point nie, daarvoor sal ek binnekort n nuwe agter bumper met behoorlike recovery points, tow hook en swings arms laat bou.Herrie wrote:Ek hoop jy het die sterk boute gebruik sodat jy dit kan gebruik vir recovery - die gewone boute is nie sterk genoeg nie.
Users browsing this forum: Bing [Bot] and 1 guest