Page 7 of 10

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 16 Jun 2015 17:21
by Michael
Dankie vir almal wat betrokke was met die reelings en aan almal wat daar was, dit was regtig n awesome naweek gewees!!

Piet, jou fotos is great!! Jy het regtig die oomblike perfek gevang

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 16 Jun 2015 17:23
by Alex Roux
....wish I was still there right now...

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 16 Jun 2015 17:54
by Tinus lotz
Jip......dankie Dirk vir die reel van n great event....lekke gekamp en lekke kuier....gooi nog kietjies :blonde:

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 16 Jun 2015 18:26
by Herrie
Is die Ribbokkloof 'n baie lekker plek?

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 16 Jun 2015 19:13
by Tinus lotz
Nee as jy in n chalet wil bly baie mooi maar as iemand sy plaas pad uitgee as n 4x4 roete.....dit werk nie vir my nie ...baie swak gemerk ....rate n 1 uit 10 vir 4 x4 roete ....wel n mooi plaas maar dis nie hoekom ons daar was nie :mytwocents:

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 16 Jun 2015 20:07
by Peter Connan
Stem saam met Tinus, Ribbokkloof is 'n mors van tyd as 'n 4x4 roete. Ons ht 4 ure daar rond gery en ek het nie een keer low range nodig gehad nie, en het net een keer gevoel ek moet eers 'n obstacle te voet bekyk, en dit net omdat dit in diep skaduwee was.

In teenstelling was Buffalo Gorge baie lekker. Basiese kampterrein kan dalk doen met effens beter ablusies (oftewel net 'n geyser in plaas van 'n donkie), maar mens hoor jakkalse, hyenas en selfs soms leeus, daar is pragtige voeltjies in die kampterrein, pragtige uitsigte en selfs 'n paar plekke waar mens mooi moet besin oor jou lyne.

Ook 'n paar plekke waar ons tappets al weer uitgeval het...
Alex5ODP.jpg
Alex5ODP.jpg (478.9 KiB) Viewed 3970 times
Alex6ODP.jpg
Alex6ODP.jpg (411.91 KiB) Viewed 3970 times
Alex7ODP.jpg
Alex7ODP.jpg (389.38 KiB) Viewed 3970 times
Alex8ODP.jpg
Alex8ODP.jpg (487.89 KiB) Viewed 3970 times
Dirk1ODP.jpg
Dirk1ODP.jpg (398.72 KiB) Viewed 3970 times
Dust1ODP.jpg
Dust1ODP.jpg (394.91 KiB) Viewed 3970 times
Michael4ODP.jpg
Michael4ODP.jpg (480.21 KiB) Viewed 3970 times
Michael6ODP.jpg
Michael6ODP.jpg (386.87 KiB) Viewed 3970 times
Michael7ODP.jpg
Michael7ODP.jpg (399.09 KiB) Viewed 3970 times
Michael8ODP.jpg
Michael8ODP.jpg (480.07 KiB) Viewed 3970 times

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 16 Jun 2015 20:12
by Peter Connan
Tinus1ODP.jpg
Tinus1ODP.jpg (493.25 KiB) Viewed 3969 times
Tinus2ODP.jpg
Tinus2ODP.jpg (461.11 KiB) Viewed 3969 times
Tinus3ODP.jpg
Tinus3ODP.jpg (490.76 KiB) Viewed 3969 times
Tinus4ODP.jpg
Tinus4ODP.jpg (359.79 KiB) Viewed 3969 times
Glasoog3ODP.jpg
Glasoog3ODP.jpg (310.81 KiB) Viewed 3969 times
MockingChat2ODP.jpg
MockingChat2ODP.jpg (362.67 KiB) Viewed 3969 times
Tiptol1ODP.jpg
Tiptol1ODP.jpg (403.39 KiB) Viewed 3969 times

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 16 Jun 2015 20:35
by JoshJ
baie nice manne, lyk of julle mooi geloop het. :thumbup:
Pieter jou foto's is uitstekend.!! :clap:

Tinus, daai Patrol van jou lyk baie mooi met die 16duims op. :thumbup:

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 16 Jun 2015 21:05
by Jules
Great Pics Piet , lyk of julle manne n lekka tyd gehad het

Piet hoe was jou stap trip in Umfolozi gewees

shalom

Re: Buffalo Gorge 13-16 Junie 2015

Posted: 17 Jun 2015 05:58
by Peter Connan
Dit was baie lekker dankie Jules

Die Trip Report is hier:

http://safaritalk.net/topic/14498-the-p ... ulu-natal/

Dirk en Christo, julle kan dit gerus ook lees, ek dink julle sal so iets geniet.