Page 7 of 7

Re: Rasper Bumper Rebuild

Posted: 09 Jun 2015 12:28
by Herrie
Myne kan 3 Jerry kanne vat wat Rasper gemaak het en ek het nou die nommerplaat ook op hom gesit.

Re: Rasper Bumper Rebuild

Posted: 09 Jun 2015 15:44
by Scott
Dit klink na die beste plan. Sal joune 35 duim band kan dra met die drie?
Wys biekie hoe lyk joune.

Re: Rasper Bumper Rebuild

Posted: 10 Jun 2015 08:00
by Herrie
Ek het die 285/75R16 bande op my Patrol.

Re: Rasper Bumper Rebuild

Posted: 10 Jun 2015 16:13
by Scott
Dankie Herrie! Lyk Netjies! Gaan definitief vir my so ene aanskaf. Cheers :salute: