Page 7 of 7

Re: Help required

Posted: 30 Jun 2014 19:56
by Tinus lotz
Dankie manne.......
Weer eens trots om deel van n groep te wees
Ek moet se die dag was baie nice almal het n goeie gees gehad....
Die patrols was in my oe koning ....dankie vir almal se input
Julle manne fokus
Ek het nog nie my fotos gelaai nie maar het nie krag van sondag oggend af nie sal vir Piet vra om n paar op te sit :thumbup:

Re: Help required

Posted: 30 Jun 2014 20:34
by Peter Connan
A few of Tinus's photos:
AtseGat (3 of 91).jpg
AtseGat (3 of 91).jpg (498.19 KiB) Viewed 2461 times
AtseGat (28 of 91).jpg
AtseGat (28 of 91).jpg (361.71 KiB) Viewed 2461 times
AtseGat (32 of 91).jpg
AtseGat (32 of 91).jpg (499.03 KiB) Viewed 2461 times
AtseGat (53 of 91).jpg
AtseGat (53 of 91).jpg (399.87 KiB) Viewed 2461 times
AtseGat (61 of 91).jpg
AtseGat (61 of 91).jpg (489.51 KiB) Viewed 2461 times
AtseGat (71 of 91).jpg
AtseGat (71 of 91).jpg (427.54 KiB) Viewed 2461 times
AtseGat (76 of 91).jpg
AtseGat (76 of 91).jpg (442.17 KiB) Viewed 2461 times
AtseGat (87 of 91).jpg
AtseGat (87 of 91).jpg (450.3 KiB) Viewed 2461 times

Re: Help required

Posted: 01 Jul 2014 13:49
by Stefaansie
Peter Connan wrote:It had/has an auto-locker in the rear axle, which is why it managed to drive home...

O ja, dankie vir die lift.
Geen Probleem,
Net n plessier.

O ja, ek wil dit nie hard sĂȘ nie, maar ek het n gemiddelde brandstof verbruik van 8,3km/L gekry vir die hele trippie.(dis darem sonder die eiland gedeelte)

Sorrie Tinus, ek moes net...

Re: Help required

Posted: 01 Jul 2014 14:43
by Tinus lotz
Jy maak my wil self moord pleeg. ..lol
Dankie vir die lift huistoe
.....eendag gaan ek ook sulke brandstof verbruik kry met my 4.8.....as ek hom op n trailer agter n olie burner sleep :rolling:

Re: Help required

Posted: 01 Jul 2014 15:42
by Peter Connan
Guys, I took mostly video on the day. They are all uploaded in the community forum's dropbox, on this lhttp://photos.4x4community.co.za/Gauteng/2014/29Jun2014-Versus-Series-V-Icon/ink:

As are about a squillion other photos, so be warned.

Re: Help required

Posted: 01 Jul 2014 16:55
by Tinus lotz
Werk die link by julle? Ek kry nie reg nie... :think:

Re: Help required

Posted: 01 Jul 2014 17:08
by rvanrooyen