Ek het elkgeval 6 nuwe bajas, help tog nie hulle lê en oud raak in stoor. Hulle is jyis gemaak vir baboons se tipe wereld,dus sal ek hulle dan daar gebruik. Sonder spacers
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 09 Sep 2016 11:10
by Tinus lotz
Dis die gees .....ga groot laat ons sien wat kan daai safari maak dubble lockers gaan mooi wees op daai pas
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 13 Sep 2016 15:05
by offroadbiker
Ons soek asb al die detail as jy terug is, die is op die lysie vir volgende jaar vir die Patrol ouens om te gaan ry
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 26 Sep 2016 10:39
by Reenen
Baboonspas is n nice scenic drive.
Niks snaaks, niks tricky. Maar baie mooi. So tussen n 2 of 3 op gradering sou ek sê...
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 26 Sep 2016 11:15
by Michael
Baie interesant Reenen, daai video's op Youtube laat dit nogals moeilik lyk
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 26 Sep 2016 11:54
by Wilkie
Michael........ Dit was nie Patrols gewees nie
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 26 Sep 2016 13:30
by Tinus lotz
Ek het na reenen se videos op facebook gekyk .....lyk vie mr my ook nie so rof nie regtig
Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 26 Sep 2016 14:44
by Reenen
Tinus, die video wat jy op facebook gesien het van tussen die twee klippe deur ry, was die heel "moeilikste" deel. Dit is op n baie styl deel, waar mens moet deur manuver tussen 2 rotse deur terwyl jy op klippe ry.
Wat die roete betref: dit is n baie scenic mountain drive, met stukke wat klipperig is. Ons was 3 voertuie. N 4.0 wrangler, 2.8 110 defender pickup, en my 2.8 safari. Hulle op 33x12.5x15 , ek op 33x10.5x15 bande. Ons het orals gemaklik gery, en hoef netens klippe te gepak het nie.
Goliat se klip het my besonders teleurgestel. Dit is n klein klip walletjie waar mens in eerste low uit idle sonder dat n wiel eens glip.
Ons beplan vir Letele vir vilg jaar. Miskien in sneeu...