Page 7 of 8

Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013

Posted: 10 Feb 2013 13:08
by Jorrie
Stefaansie wrote:Jorrie, in daai laaste foto lyk dit of daai zook van die ander kant at deur daai gat wou ry. Het hy dit reggekry?
Ja Derek en my seun is daar deur sonder 'n probleem. Hier is nog pics.
_MG_5226e.jpg
_MG_5226e.jpg (305.67 KiB) Viewed 1859 times
_MG_5228e.jpg
_MG_5228e.jpg (428.26 KiB) Viewed 1859 times
Ongelukking het ek nie 'n foto geneem toe hulle uit gekom het nie.
Omdat die Suzuki so kort is en die hindernis glad is, ry hy dit net een kant toe want die risiko is te groot dat hy kan flip as hy dit anderkant toe ry in die toestande soos dit gister was. Hy moet gas gee om uit te kom en as die bande dan skielik op die klippe byt neig die Suzuki om sy voorwiele op te tel.

Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013

Posted: 10 Feb 2013 14:10
by Stefaansie
Sou dit graag wou sien.

Ons het self lekker pret in ons groep gehad. Daar was so n ligte recovery betrokke. Die Kia van Jacques se voorste wiele wou nie lock nie. Hy het efektiewelik die baan meestal n 4x2 gery. Impessive.

Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013

Posted: 10 Feb 2013 17:09
by PeetO
Baie dankie vir die mooi fotos Jorrie en ook vir die organiseerders en
almal wat dit so 'n lekker dag gemaak het.

Ry die roete redelik gereeld omdat dit so naby ons huis is maar dit
was beslis 'n groter uitdaging na die baie reen van gisteroggend.
Dit was Anne-mart se eerste uitstappie saam met die klub omdat
dit veronderstel was om 'n mak uitstappie te wees. Behalwe dat sy
haar wit geskrik het deur die diep water het sy die dag ook baie
geniet saam met al die vriendelike klublede.

Peet :thumbup:

Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013

Posted: 10 Feb 2013 17:22
by Jorrie
PeetO wrote: Dit was Anne-mart se eerste uitstappie saam met die klub omdat
dit veronderstel was om 'n mak uitstappie te wees. Behalwe dat sy
haar wit geskrik het deur die diep water het sy die dag ook baie
geniet saam met al die vriendelike klublede.

Peet :thumbup:
Mooi man!! :thumbup:

Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013

Posted: 10 Feb 2013 19:48
by georgeb
Nog so 'n paar...

Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013

Posted: 10 Feb 2013 19:53
by Jorrie
Dankie George. Ek hoop die ander fotograwe gaan ook prentjies plak.

Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013

Posted: 11 Feb 2013 06:58
by offroadbiker
Lyk soos 'n lekker uitstappie, so ek het sleg uitgemis.

Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013

Posted: 11 Feb 2013 07:34
by Herrie
Baie dankie vir almal wat saam met ons daar was :clap: :clap: :clap:

Dit was 'n lekker dag en tot die ouens met die Land Rover was baie gelukkig om die roete saam met ons te ry en omdat ons hulle gehelp het!

Dit lyk of ons 32 voertuie saam was.

Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013

Posted: 11 Feb 2013 11:48
by Grant
Gents,


What a day. TX to all who attended, and to all for the arrangements. :woo: :woo:

Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013

Posted: 22 Feb 2013 19:59
by Gareth 68' Landy
Some off the good shots we got!