Ja Derek en my seun is daar deur sonder 'n probleem. Hier is nog pics. Ongelukking het ek nie 'n foto geneem toe hulle uit gekom het nie.Stefaansie wrote:Jorrie, in daai laaste foto lyk dit of daai zook van die ander kant at deur daai gat wou ry. Het hy dit reggekry?
Omdat die Suzuki so kort is en die hindernis glad is, ry hy dit net een kant toe want die risiko is te groot dat hy kan flip as hy dit anderkant toe ry in die toestande soos dit gister was. Hy moet gas gee om uit te kom en as die bande dan skielik op die klippe byt neig die Suzuki om sy voorwiele op te tel.