Page 7 of 16

Re: Recovery Gear & Points

Posted: 20 Mar 2013 09:41
by Oellie
A set for me please. :pray:

Re: Recovery Gear & Points

Posted: 20 Mar 2013 10:10
by offroadbiker
ricster wrote:Don't you have the "pintel" type hook in the middle below your rear doors, and or a ball and pin type tow bar??
NOTE: ball and pin type towbar is only as strong as the bolts holding it to the chassis !!!!
That big ugly old school trailer hook? - yep but is that acceptable as a recovery point :surprised:

Normal towbar if memory serves me correct, but let's have a look on Saterday :thumbup:

Re: Recovery Gear & Points

Posted: 20 Mar 2013 12:56
by Stefan
Moet mens weld?

Re: Recovery Gear & Points

Posted: 20 Mar 2013 12:59
by Tinus lotz
Nee jy hoef nie maar Piet stel voor dat jy die punte aan die bash plate ook weld vir wanneer jy skeef recover ......seker jy kan dit boud ook ????

Re: Recovery Gear & Points

Posted: 20 Mar 2013 13:04
by Stefan
Daar is 2 goed wat my daaroor bekommer:

1. Die galvanising. Om 'n goeie weld te kry sal mens dit seker van die bash-plate moet afskuur en weer oordoen.

2. Sal mens die bash-plate kan verwyder as die recovery points aan die binnekant vasgebout is en aan die buitekant aan die bash-plate vasgeweld is?

Re: Recovery Gear & Points

Posted: 20 Mar 2013 13:17
by Tinus lotz
Stefan wrote:Daar is 2 goed wat my daaroor bekommer:

1. Die galvanising. Om 'n goeie weld te kry sal mens dit seker van die bash-plate moet afskuur en weer oordoen.

2. Sal mens die bash-plate kan verwyder as die recovery points aan die binnekant vasgebout is en aan die buitekant aan die bash-plate vasgeweld is?
Ja jy sal kan as jy die plate los maak van agter af sal dit saam kan af kom mmaar piet sal beter verduideliking kan gee .....
Die gal hoef net af te kom waar jy sweis en kan net daar geverf word ....ek is seker dat as jy nie wil sweis nie jy dalk gate kan boor en hom bout ook????? Sal met piet praat?????hy sal seker vanaand vir jou antwoorde he :salute:

Re: Recovery Gear & Points

Posted: 20 Mar 2013 13:27
by Tinus lotz
Ok Piet is nie naby internet nie so hier is sy antwoord .......die nuwe boude is sterk genoeg sonder om te weld vir recoveries tot met 30 grade .....die nuwe plaat wat af kom maak ook sommer die bashplate beter vas veral op modelle wat nie al die gate het nie maar hy sal self verduidelik as hy weer by inyternet is

Re: Recovery Gear & Points

Posted: 20 Mar 2013 13:40
by Stefan
Thanks Tinus!

Re: Recovery Gear & Points

Posted: 25 Mar 2013 21:13
by Jorrie
Those want to understand a bit more about ropes see the article on page 66 of the April 2013 issue of SA 4x4.

Re: Recovery Gear & Points

Posted: 28 Mar 2013 18:45
by Peter Connan
The first batch is here!