Page 6 of 19

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 19 May 2019 12:29
by Herman Harry
Tinus my kolega ry n 4.8 en hy wil ook saam op die trip.

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 19 May 2019 14:21
by Tinus lotz
Dis reg sit sy naam op op sodat Dirk hom kan update

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 19 May 2019 14:57
by Herman Harry
Lourens Botes

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 21 May 2019 05:49
by TijmenvdS
Sit My ook op ASB

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 21 May 2019 20:52
by Pieter B
TijmenvdS wrote: 21 May 2019 05:49 Sit My ook op ASB
4.2 of 4.8?

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 22 May 2019 04:18
by TijmenvdS
Sal maar moet coin flip :lol: of Kyk watter een is reg :rolleyes:
Ek dink die 4.8 se drama is nou uitgesort en die GQ se voor diff is ek nou mee besig so ons hoop vir die beste. GU is regtig n lekker kar maar ek like darem die GQ nog vreeslik, voel so "in touch with nature" jy weet van elke klip en rattle :lol: :lol:

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 22 May 2019 09:38
by Herman Harry
Goeie more almal

Hoe is die weer daar gewees met laas jaar se trip. Ken glad nie daai wereld nie. Warm? Koud? Winderig? Reën?

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 22 May 2019 09:51
by offroadbiker
Van 2013 tot nou nog nooit reen gehad nie.

Oggende vroeg en aande kan koel wees, deur die dag so in die lae 20's

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 22 May 2019 09:57
by Herman Harry
Baie dankie. Daainis lekker!

Re: 8-12 August River trip 2019

Posted: 22 May 2019 17:08
by Pieter B
Herman Harry wrote: 22 May 2019 09:38 Goeie more almal

Hoe is die weer daar gewees met laas jaar se trip. Ken glad nie daai wereld nie. Warm? Koud? Winderig? Reën?
Nee wat, pak die kortbroeke in vir die dag. Laasjaar was dit bietjie reenerig, maar ek dink daai weer was 'n fluke gewees. Vir die aand moet jy maar 'n lekker warm kombers inpak.