Page 6 of 13
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 11 Apr 2019 12:37
by georgeb
Goeie middag Dirk
Is daar 'n afsnydatum en of 'n maksimum aantal voertuie wat akkomodeer kan word?
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 12 Apr 2019 08:42
by offroadbiker
georgeb wrote: ↑11 Apr 2019 12:37
Goeie middag Dirk
Is daar 'n afsnydatum en of 'n maksimum aantal voertuie wat akkomodeer kan word?
Afsny is 16/17 April op die laatste.
Daar is nie , n limiet gestel op die aantal voertuie nie, maar let asb egter daarop dat die sponsirship slegs vir Patrols sal wees indien nog voertuie wil saamry, ongelukkig is ons fondse beperk en aangesien die n spesifieke Patrol forum trip is om die 10 jaar te vier sal ons hulle moet eerste keuse gee.
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 12 Apr 2019 09:08
by offroadbiker
Kan ek asb die volgende inligting van al die bestuurders bevestig.
Volle naam en van
Wat ry jy ie 4.8 etc
Voertuig registrasie nommer
Dit sal op jou persoonlike keps verskyn vir die dag...
indien jy dit nie op Forum wil sit watsup my asb die inligting.
dankie
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 12 Apr 2019 09:12
by Jorrie
WhatsApp gestuur.
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 12 Apr 2019 09:34
by ricster
Dirk....
Name : IRON MAIDEN ( if that would be ok for the "keps")
Vehicle : 4.2 turbo DIESEL
Reg no : ZMM 033 GP
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 12 Apr 2019 09:40
by Oetie
Name : Leon Fouche
Vehicle : TD4.2
Reg no : Oetie (still waiting for registration from Lesotho to RSA, currently running with Lesotho plates)
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 12 Apr 2019 10:12
by offroadbiker
Oetie GP ??
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 12 Apr 2019 10:17
by Oetie
Dis reg, dankie, "Oetie GP".
Die SA nommer plaat sal iets anders wees, maar vir die keps sal die reg wees.... hmmm miskien moet ek aansoek doen vir personalised plates...

Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 12 Apr 2019 11:06
by georgeb
Op WA en sommer hier ook:
"Ratel"
Patrol 4.8 GRX
JNB951NW
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 12 Apr 2019 11:21
by iandvl
Dirk,
iandvl
4.5 GRX
JHX573NW
Also, please add my father to the list of attendees. 2 adults. They will just be there for lunch though.
If there is a cap available for him.
Div
4.5 GRX
JMV705NW