Page 6 of 11

Re: Quantum Autobody Repair Centre - RAPTOR

Posted: 09 Jun 2020 14:22
by Jan Fourie
RAPTOR - CHARCOAL done on this Jeep Wrangler on Fenders, Rear & Front Bumpers

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 09 Jun 2020 15:38
by Oetie
Jan Fourie wrote: 09 Jun 2020 13:32
Oetie wrote: 09 Jun 2020 07:55 Baie netjies!

Ek hou van daai swart wheel arches, moet n stel kry vir my kar.
Ek verskaf die wheel Arches ook...
Groete
Jan
Ek het so verneem by David, maar ek soek vir n Series 4 GU Patrol, blykbaar het jy net vir die bakkie.

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 09 Jun 2020 16:02
by Jan Fourie
Oetie wrote: 09 Jun 2020 15:38
Jan Fourie wrote: 09 Jun 2020 13:32
Oetie wrote: 09 Jun 2020 07:55 Baie netjies!

Ek hou van daai swart wheel arches, moet n stel kry vir my kar.
Ek verskaf die wheel Arches ook...
Groete
Jan
Ek het so verneem by David, maar ek soek vir n Series 4 GU Patrol, blykbaar het jy net vir die bakkie.
Ek kom terug na jou met n andwoord.. :salute:

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 09 Jun 2020 16:07
by Jan Fourie
Nissan Patrol 4.2 GU Y61 van Christo van Rensburg wat herstel is na afskrywing.

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 09 Jun 2020 17:03
by ricster
Hey hey.... Chuck is BACK !!!! :thumbup: :thumbup:

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 09 Jun 2020 18:05
by Peter Connan
Hulle het hom afgesryf vir daai ou duikie! Dis nogal kommerwekkend!

Baie mooi werk.

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 10 Jun 2020 09:13
by hugejp
Glad to see Chuck back in business!

:thumbup:

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 11 Jun 2020 19:14
by ChristoSlang
Peter Connan wrote: 09 Jun 2020 18:05 Hulle het hom afgesryf vir daai ou duikie! Dis nogal kommerwekkend!
Yep, my versekering het die skade op R70k bepaal, met die bullbar & koplig helfte daarvan. Ek het uiteindelik so R35 uitgekry, want hulle glo nie 'n Chuck Norris is veel meer werd nie. Michael SoJo het gehelp dat ek 'n bullbar goedkoop kry, en Dawid Voschenk & oom Jan het die res gedoen.

Ons vergeet soms dat baie van ons se Patrols al >30 oud is, en dus raak die bepaling van boekwaarde iets waar die versekeraar gewoonlik wen...

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 15 Jun 2020 15:27
by Jan Fourie
06 Nissan Patrol 4.8 GRX Herstelling gedoen en nog n patrollie gered uit die dode... :blonde:

Re: Quantum Autobody Repair Centre

Posted: 15 Jun 2020 15:31
by JohnBoyZA
Baie netjies Jan, jammer jy is so ver :thumbup: