Page 6 of 9

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 27 Feb 2017 10:10
by David M
Jislaaik Errol..... At this rate we might see it on the Dune Trip...

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 27 Feb 2017 14:31
by hugejp
I like what me sees!!!

:salute:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 27 Feb 2017 16:03
by Wilkie
SJC wrote:Hoe groot is daai tenk?
135 liters

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 27 Feb 2017 16:35
by SJC
Wilkie wrote:
SJC wrote:Hoe groot is daai tenk?
135 liters
Nice :thumbup:
Wil eendag my 4.5 se sub tenk met n groter een vervang.

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 27 Feb 2017 21:09
by Wilkie
Ag toggie...die eerste glitch... :helpsign: :helpsign: Die een plug op die ecu plug is nie compatible nie en dit beteken twee van drie dinge
1)sny drade en las plugs.... :think: :think:
2)vervang die harnas agter dash board...
3)sluit alles toe drink n paar castles en gaan slaap :thumbup: :thumbup:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 27 Feb 2017 21:53
by Alex Roux
Wilkie wrote:Ag toggie...die eerste glitch... :helpsign: :helpsign: Die een plug op die ecu plug is nie compatible nie en dit beteken twee van drie dinge
1)sny drade en las plugs.... :think: :think:
2)vervang die harnas agter dash board...
3)sluit alles toe drink n paar castles en gaan slaap :thumbup: :thumbup:
So 'n Nissan plug nie compatible met Nissan ECU nie?

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 28 Feb 2017 03:53
by Michael
Errol met my ondervinging op voertuie gaan dit beter wees om die regte harnas te kry agter die dash.......nie die maklike opsie nie, maar die beste een

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 28 Feb 2017 21:40
by Wilkie
Ja ek stem saam met jou maar ai ai ...... TYD .... :think: :think:

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 01 Mar 2017 03:08
by Michael
Ja ek sien jy wil ons kom pakslae gee op die duine.....

Re: Cheap handgranade ja of nee

Posted: 01 Mar 2017 03:54
by Wilkie
Nee Michael eerder meer leer en verstaan waartoe ek en my kar instaat is en saam goeie mense te kuier wat selde passie het :rolling: :rolling: :rolling: