Page 6 of 31

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 20 Jan 2017 18:28
by Tinus lotz
Chris ...pull in jy weet hoe werk dit daar is duine wat jy kan ry en dan is daar duine wat jou ga ry....
Maar die kuier ga great wees en ons ga groot fun hĂȘ....
Reel dude reel :salute:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 20 Jan 2017 19:21
by Wilkie
Daar is niks fout met daai Ford bakkie ,,,,,,,wel miskien een ding.....!!!!!!

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 20 Jan 2017 20:04
by Michael
FordGuy wrote: gaan die ene moet mis my motor te klein vir duine ry
Ag nee ou is jy bang jou Ford steek aan die brand? :lol:

Sorry.....kon nie daai een laat slide nie.
Bring jou bakkie Chris, jy gaan dit baie geniet. Jy het genoeg krag

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 21 Jan 2017 08:01
by Alex Roux
Wilkie wrote:
Michael wrote:Errol, ek moet jou se ek kan nie wag om te sien wat die diesels maak nie :biggrin: Hoopelik kan ek n paar petrol Patrols ore aan sit......dis nooit lekker om te verloor nie
ja ma jy mag nie steroids gebruik nie.....dis n hoogs verbande additive..... :naughty: :naughty: :naughty:
Ek hoor Tommie sport nou nitro inspuitings in sy Patrol.
Dis nou nog baie meer onregverdig as wat dit al reeds was!

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 21 Jan 2017 21:32
by FordGuy
Ha ha ek trek somer almal se been. Ek is bang die ford gee julle pak op die duine maar ek sal nie die ene kan maak nie.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 22 Jan 2017 15:47
by Wilkie
FordGuy wrote:Ha ha ek trek somer almal se been. Ek is bang die ford gee julle pak op die duine maar ek sal nie die ene kan maak nie.
is dit nou n uitdaging of sommer net k-k soek .. :surprised:

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 23 Jan 2017 07:46
by FordGuy
Iemand moet altyd bietjie k@k soek. Ek kan julle nie uitdaag nie julle engin is 4 keer groter as myne.

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 23 Jan 2017 10:32
by Alex Roux
Daai 2.2 Ford bakkies cruise al te lekker op die langpad.
Hoe kry hy dit an reg, as hy so useless gaan wees soos jy se op die duine?

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 23 Jan 2017 11:12
by FordGuy
nee ek hoor maar net die 2.2 se asem is te kort vir duine nog geen ondervinding met hom gekry op duine nie,

Re: 17-21 Maart 2017 DUINE TRIP

Posted: 23 Jan 2017 16:05
by Wilkie
FordGuy wrote:nee ek hoor maar net die 2.2 se asem is te kort vir duine nog geen ondervinding met hom gekry op duine nie,
JA maar ruil net ratte as hy hard blaas :rolling: :rolling: :rolling: