Planning a get together (GTG), trip or competition?
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590 Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005 Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times
Post
by Tinus lotz » 20 Jan 2017 18:28
Chris ...pull in jy weet hoe werk dit daar is duine wat jy kan ry en dan is daar duine wat jou ga ry....
Maar die kuier ga great wees en ons ga groot fun hê....
Reel dude reel
Wilkie
Patrolman 1000+
Posts: 1402 Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol 2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 69 times
Been thanked: 92 times
Post
by Wilkie » 20 Jan 2017 19:21
Daar is niks fout met daai Ford bakkie ,,,,,,,wel miskien een ding.....!!!!!!
Michael
Moderator
Posts: 2506 Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 192 times
Been thanked: 430 times
Post
by Michael » 20 Jan 2017 20:04
FordGuy wrote:
gaan die ene moet mis my motor te klein vir duine ry
Ag nee ou is jy bang jou Ford steek aan die brand?
Sorry.....kon nie daai een laat slide nie.
Bring jou bakkie Chris, jy gaan dit baie geniet. Jy het genoeg krag
Alex Roux
Patrolman 1000+
Posts: 2668 Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold) 2005: GU TD42 - aka "Masewa" 1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad" 1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie" 1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 60 times
Been thanked: 255 times
Post
by Alex Roux » 21 Jan 2017 08:01
Wilkie wrote: Michael wrote: Errol, ek moet jou se ek kan nie wag om te sien wat die diesels maak nie
Hoopelik kan ek n paar petrol Patrols ore aan sit......dis nooit lekker om te verloor nie
ja ma jy mag nie steroids gebruik nie.....dis n hoogs verbande additive.....
Ek hoor Tommie sport nou nitro inspuitings in sy Patrol.
Dis nou nog baie meer onregverdig as wat dit al reeds was!
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
FordGuy
Senior Member
Posts: 239 Joined: 23 May 2016 20:12
Full Name: Chris Vercuiel
Nickname: Chris
Home Town: Roodepoort
Current 4x4: Super Ranger
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 30 times
Been thanked: 50 times
Post
by FordGuy » 21 Jan 2017 21:32
Ha ha ek trek somer almal se been. Ek is bang die ford gee julle pak op die duine maar ek sal nie die ene kan maak nie.
Wilkie
Patrolman 1000+
Posts: 1402 Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol 2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 69 times
Been thanked: 92 times
Post
by Wilkie » 22 Jan 2017 15:47
FordGuy wrote: Ha ha ek trek somer almal se been. Ek is bang die ford gee julle pak op die duine maar ek sal nie die ene kan maak nie.
is dit nou n uitdaging of sommer net k-k soek ..
FordGuy
Senior Member
Posts: 239 Joined: 23 May 2016 20:12
Full Name: Chris Vercuiel
Nickname: Chris
Home Town: Roodepoort
Current 4x4: Super Ranger
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 30 times
Been thanked: 50 times
Post
by FordGuy » 23 Jan 2017 07:46
Iemand moet altyd bietjie k@k soek. Ek kan julle nie uitdaag nie julle engin is 4 keer groter as myne.
Alex Roux
Patrolman 1000+
Posts: 2668 Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold) 2005: GU TD42 - aka "Masewa" 1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad" 1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie" 1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 60 times
Been thanked: 255 times
Post
by Alex Roux » 23 Jan 2017 10:32
Daai 2.2 Ford bakkies cruise al te lekker op die langpad.
Hoe kry hy dit an reg, as hy so useless gaan wees soos jy se op die duine?
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
FordGuy
Senior Member
Posts: 239 Joined: 23 May 2016 20:12
Full Name: Chris Vercuiel
Nickname: Chris
Home Town: Roodepoort
Current 4x4: Super Ranger
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 30 times
Been thanked: 50 times
Post
by FordGuy » 23 Jan 2017 11:12
nee ek hoor maar net die 2.2 se asem is te kort vir duine nog geen ondervinding met hom gekry op duine nie,
Wilkie
Patrolman 1000+
Posts: 1402 Joined: 24 Feb 2014 15:33
Full Name: Errol Wilken
Nickname: Wilkie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol 2004 BMW 3.0D X5
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 69 times
Been thanked: 92 times
Post
by Wilkie » 23 Jan 2017 16:05
FordGuy wrote: nee ek hoor maar net die 2.2 se asem is te kort vir duine nog geen ondervinding met hom gekry op duine nie,
JA maar ruil net ratte as hy hard blaas
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests