Page 6 of 9
Re: Hennops 10 Dec 2016 - Forum year end function
Posted: 08 Dec 2016 13:24
by offroadbiker
Wilkie wrote:ek wonder nou net of ons nog genoeg mense gaan wees .....
miskien sal offroader vir ons nommers kan gee ...

Watse nommers soek jy so naarstigtek na??? post no 1 het al die detail van hoeveel mense/voertuie daar sal wees
Maar net om jou gerus te stel daar is 21 confirmed mense/voertuie
Ma ons Patrol ouens het mos nie 'n audience nodig nie so al was ons net 3 sou ons dit mos nog geniet het

Re: Hennops 10 Dec 2016 - Forum year end function
Posted: 08 Dec 2016 15:23
by petrol
offroadbiker wrote:Martin - ek voeg jou by die Lysie

Dankie Dirk
Re: Hennops 10 Dec 2016 - Forum year end function
Posted: 08 Dec 2016 15:27
by Peter Connan
Wilkie wrote:ek wonder nou net of ons nog genoeg mense gaan wees .....
miskien sal offroader vir ons nommers kan gee ...

Errol dit werk nie so nie. Almal gebruik die selfde nommers, die nuwe mense in die klas het nie hulle eie nommers nodig nie.
Nommer 1 is as jy te veel gedrink het maar nog wil by drink, en nommer twee is az jou adrenalienklier probleme gee. Maar hy behoort nie by Hennops nodig te wees nie, selfs nie eintlik vir die nuwe manne nie...
Re: Hennops 10 Dec 2016 - Forum year end function
Posted: 08 Dec 2016 19:48
by iandvl
Re: Hennops 10 Dec 2016 - Forum year end function
Posted: 09 Dec 2016 07:17
by Wilkie
Peter Connan wrote:Wilkie wrote:ek wonder nou net of ons nog genoeg mense gaan wees .....
miskien sal offroader vir ons nommers kan gee ...

Errol dit werk nie so nie. Almal gebruik die selfde nommers, die nuwe mense in die klas het nie hulle eie nommers nodig nie.
Nommer 1 is as jy te veel gedrink het maar nog wil by drink, en nommer twee is az jou adrenalienklier probleme gee. Maar hy behoort nie by Hennops nodig te wees nie, selfs nie eintlik vir die nuwe manne nie...
Peter ek was net nuuskierig oor hoeveel mense kom want die mense onttrek soos vlieeen dan kom weer mense by..........

Re: Hennops 10 Dec 2016 - Forum year end function
Posted: 09 Dec 2016 07:19
by Wilkie
Re: Hennops 10 Dec 2016 - Forum year end function
Posted: 09 Dec 2016 07:52
by SJC
Peter Connan wrote:Wilkie wrote:ek wonder nou net of ons nog genoeg mense gaan wees .....
miskien sal offroader vir ons nommers kan gee ...

Errol dit werk nie so nie. Almal gebruik die selfde nommers, die nuwe mense in die klas het nie hulle eie nommers nodig nie.
Nommer 1 is as jy te veel gedrink het maar nog wil by drink, en nommer twee is az jou adrenalienklier probleme gee. Maar hy behoort nie by Hennops nodig te wees nie, selfs nie eintlik vir die nuwe manne nie...
So gepraat van nommers....

Re: Hennops 10 Dec 2016 - Forum year end function
Posted: 09 Dec 2016 08:12
by Michael
Ai Errol ek wil net so graag hulle bietjie nat maak, maar ons weet nooit......dit reen dalk so bietjie voor more oggend
Re: Hennops 10 Dec 2016 - Forum year end function
Posted: 09 Dec 2016 08:43
by David M
Supposed to work tomorrow but now looks like I can get away with bunking so unless something unforseen happens before 07h00 we are in.
Re: Hennops 10 Dec 2016 - Forum year end function
Posted: 09 Dec 2016 10:43
by Wilkie
David M wrote:Supposed to work tomorrow but now looks like I can get away with bunking so unless something unforseen happens before 07h00 we are in.
Cool
