Page 6 of 6
Re: General Grabber M/T
Posted: 05 May 2017 16:41
by FordGuy
Wilkie wrote:285/75/16 R3770.00 inclusive
33x12.5x15 R2540.00 inclusive en kan voorraad van beide kry
Sal maandag prys op 17's kry
sjoe waar kry jy die goeie pryse
Re: General Grabber M/T
Posted: 05 May 2017 16:54
by SJC
Wilkie wrote:
Tinus ek neem aan jou prys was op n 285/75/16 gewees en nie 33's nie
Maar 285/75r16 is dan 33"

Re: General Grabber M/T
Posted: 05 May 2017 17:33
by Michael
Goeie pryse Errol, ek moet by se die prys wat ek gegee het is nie die beste prys nie, die eienaar was nie vandag daar nie.
Nie seker hoekom die girl niks kon kry op 285/75/16 nie

Re: General Grabber M/T
Posted: 05 May 2017 17:48
by Tinus lotz
Wilkie wrote:Rhett wrote:Tinus lotz wrote:And you can buy bf for 3.5k??? They need to look at the price or guys are not gonna buy....
Agreed! The General Grabbers are awesome, but compared to the BFG KO2? Reputation goes a long way when deciding to spend R 14k +
Tinus ek neem aan jou prys was op n 285/75/16 gewees en nie 33's nie
Well dis so naby aan demmit vir n 33 16 ja dis 285 75 16 ....bf is nog cheaper WWW
Re: General Grabber M/T
Posted: 25 Dec 2017 20:48
by SJC
Michael wrote: ↑05 May 2017 05:13
Sounds like the X3 is going to be too expensive in my opinion.
Only reason I went for the MT is because of the price and the specs.
I will get a price from our HIQ dealer to compare.
Ek sien die x3's is (nou) op errols tyres gelys, klein bietjie duurder as die M/T's:
https://www.errolstyres.co.za/tyre/gene ... -x3/11694/
33/12.50 R15 108Q LRC FR # 6PR - R2526
285/75 R16 LT 116/113Q LRC FR 6PR - R4107
MEns kry ook x3 in 'n 35x12.5..... wonder wat gaan hy prys hier by ons.
Dink ek gaan ook n stel 15" wiele moet kry voor ek nuwe bande koop eendag...
Re: General Grabber M/T
Posted: 26 Dec 2017 06:27
by Peter Connan
Fanus ek dog jy hou van nouer bande?
Ek het juis nou 16" wiele gekoop omdat mens nie hier in SA nouer bande kan kry vir 15"s nie. Hulle maak wel 33" x 10.5" R15's, maar dit lyk my niemand voer dit in nie, en ons kry hier net 12.5"s as jy 'n 33" omtrek soek.
Re: General Grabber M/T
Posted: 26 Dec 2017 08:50
by SJC
ja ek verkies ook eintlik bietjie nouer bande. 10.5 sou beter gewerk het. maar die grabbers se prys (op die 15"s) is baie aanloklik.
daar is net twee 33x10.5 gelys op errols, maar of hulle wel vorraad het weet ek nie.
Maxxis AT980 - R2734
BFG KM2 - R3608
https://www.errolstyres.co.za/tyre/maxx ... TL18537000
https://www.errolstyres.co.za/tyre/bf-g ... 245/263042
Re: General Grabber M/T
Posted: 26 Dec 2017 09:21
by hugejp
Dis waarom ek 15" rims oppie 4.8 wou sit...
35" bande vir die 16" rims is skaars.