Page 6 of 8
Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Posted: 01 Sep 2016 07:42
by Tinus lotz
Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Posted: 01 Sep 2016 08:02
by Wilkie
Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Posted: 04 Sep 2016 06:53
by PaulvdMerwe
So gister was die dag......
Die Patrol het weer lewe onder die bonnet.
Als klink goed. Geen lekke nie. Ek is maar nog in die vroeer stadiums van toets, maar so far so good.

Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Posted: 04 Sep 2016 07:34
by Tinus lotz
Mooi plak nog n paar prentjies q

Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Posted: 04 Sep 2016 12:54
by Alex Roux
PaulvdMerwe wrote:So gister was die dag......
Die Patrol het weer lewe onder die bonnet.
Als klink goed. Geen lekke nie. Ek is maar nog in die vroeer stadiums van toets, maar so far so good.

Paul ek weet nie hoe jou toetsprogram lyk nie, maar ek sou dink, gegewe hoe baie jy totdusver gespandeer het, sal jy seker baie versigtig mt te werk gaan voor jy hom looi en kole gooi by die bergpas op?
Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Posted: 04 Sep 2016 15:23
by PaulvdMerwe
Alex. Ons ja beslis ek ry maar baie rustig. Ek dink meer as die engin wat moet in loop, moet ek my vertroue in hom terug wen.

Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Posted: 04 Sep 2016 15:26
by Peter Connan
Moet dit nou net nie so rustig vat dat jy die bore glaze nie!
Hoop hy gee jou die keer baie duisende probleem-vrye kilos.
Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Posted: 05 Sep 2016 09:30
by JoshJ
Well done Paul. Mag hy mooi loop vir baie jare

Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Posted: 05 Sep 2016 12:03
by PaulvdMerwe
So the build is done and herewith a few pictures:
the completed engine ready to go in.
Don't for a moment think you are almost done. It is a heck of a lot of work.
So after startup, is purrs like a kitten, but no power. Found the vacuum line wrong way round, switched and the Tiger in this ZD30 jumped to life.
Here are some pictures of the findings on a level road.

Re: Rebuild of my ZD30 DDTI
Posted: 05 Sep 2016 12:22
by SCUBA Patrol
Fantasties APaul,
vele lekker km nou vir jou!