


Paul ek weet nie hoe jou toetsprogram lyk nie, maar ek sou dink, gegewe hoe baie jy totdusver gespandeer het, sal jy seker baie versigtig mt te werk gaan voor jy hom looi en kole gooi by die bergpas op?PaulvdMerwe wrote:So gister was die dag......
Die Patrol het weer lewe onder die bonnet.
Als klink goed. Geen lekke nie. Ek is maar nog in die vroeer stadiums van toets, maar so far so good.![]()
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests