Page 6 of 27

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 19 Sep 2016 21:05
by Wilkie
This tread is very quite.... :woo: :woo: :woo:
I hope its still happening and is everybody still in ??

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 19 Sep 2016 21:37
by SJC
Ek gaan my rooi patrol die naweek op n trail naby loskop toets om bietjie te "oefen" vir rus de winter... :blonde: het hom nog nie te veel offroad gevat nie, maar net hier naby die huis...
Maar moet eers wiele met bakkie ruil, spaar wiel nuts uitsort, hilift jacking punte agter op sit, diff guard oor plaas vanaf bakkie, onderste deel van voor bosbumper verwyder, sal maar die sy trappies op los...alles goed wat ek in plek wil he vir rdw. :thumbup:

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 19 Sep 2016 23:06
by Alex Roux
Wilkie wrote:This tread is very quite.... :woo: :woo: :woo:
I hope its still happening and is everybody still in ??
It is still happening all right.
I will send out reminders for payment in a week's time. It must be paid on Monday 3 October latest.

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 20 Sep 2016 08:51
by Wilkie
Thx Alex
My payment is done :blonde:

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 20 Sep 2016 08:56
by Wilkie
SJC wrote:Ek gaan my rooi patrol die naweek op n trail naby loskop toets om bietjie te "oefen" vir rus de winter... :blonde: het hom nog nie te veel offroad gevat nie, maar net hier naby die huis...
Maar moet eers wiele met bakkie ruil, spaar wiel nuts uitsort, hilift jacking punte agter op sit, diff guard oor plaas vanaf bakkie, onderste deel van voor bosbumper verwyder, sal maar die sy trappies op los...alles goed wat ek in plek wil he vir rdw. :thumbup:
Wil jy nie fotos vat van jou diff guard nie asseblief en vir my stuur nie
Ek wil vir my ook een bou

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 20 Sep 2016 09:27
by SJC
.
Wilkie wrote: Wil jy nie fotos vat van jou diff guard nie asseblief en vir my stuur nie
Ek wil vir my ook een bou
Het myne by Piet gekoop.. Maar sal vir jou stuur. :thumbup:

Het vanoggend 'n probleem met my 4.5 se radiator opgetel - gooi baie water. Ek kan nie sien waar dit lek nie, gaan dit nou eers ook moet uitsorteer voor die naweek... :thumbdown:

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 22 Sep 2016 19:03
by Wilkie
thanks fanus .ek het sommer een bestel by Pieter....
Waarmee gaan jy Rust de winter doen :think:

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 22 Sep 2016 22:46
by SJC
Met die 4.5...

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 25 Sep 2016 00:35
by Wilkie
Gaan jy jou bakkie bande opsit ... Dink hulle sal goed werk :thumbup:

Re: Rust de Winter (12/13 November 2016)

Posted: 25 Sep 2016 06:24
by andredurand
Ek sal dit nie kan maak nie het ander verpligte daai naweek