Page 6 of 11
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 09 May 2016 19:17
by Wilkie
Fanus ek het 265/75/16 General Grabbers op en het boot gesleep op Ponta het in die modder gejaag tussen Mbazwana en Jozini het koos seklip gedoen en daar is geen tyre noise op die teerpad nie en hulle het my R1600/band gekos..ek dink dis n goeie koop gewees

Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 09 May 2016 19:41
by Michael
Herrie wrote:Dankie vir die fotos Michael en watter tipe bande is daardie?
Ek is nie seker nie Herrie, ek het sommer net die band groodte ge google en toe kom ek op n site af waar hulle die vergelyk het. Dink nie dis n bekende maak nie
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 09 May 2016 19:46
by Michael
Fanus onthou nog its ook. Met 285's kan jy die bande papper ry as met 255's so in teorie kan jy n grooter footprint he.
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 09 May 2016 20:03
by SJC
Wilkie wrote:Fanus ek het 265/75/16 General Grabbers op en het boot gesleep op Ponta het in die modder gejaag tussen Mbazwana en Jozini het koos seklip gedoen en daar is geen tyre noise op die teerpad nie en hulle het my R1600/band gekos..ek dink dis n goeie koop gewees

Dis die all terrains? Ja ek hou van grabbers.
Die general grabber
mt's in daai grote, kos oor die R3k nou... (heidiglik R3700 by mufasa tyres).
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 09 May 2016 20:14
by SJC
Michael wrote:Fanus onthou nog its ook. Met 285's kan jy die bande papper ry as met 255's ...
Is dit nie anders om nie?
Maar hoe pap wil jy regtig jou bande ry? My bande is gewoonlik 1.2-1.4 wanneer ek offroad gaan. Jy gaan nerrens met 'n 285 kan uit ry waar jy nie met 'n 255 kan nie. (of 'n 235 vir arguments onthalwe). 'n groter wiel diameter gaan jou meer help offroad as 'n breer band.
Interresante ding is dat die ouens oorsee betaal meer vir 255/85r16's as vir 285's...
P.S. maar ek stem saam 285/75r16 is die perfekte grote vir 'n patrol... maar eish, R5k meer vir 'n stel....
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 09 May 2016 20:56
by Kagiso II
Loer ook in op Wouter O se webblad daar in Holland .. Hy het n KLOMP info op bande daar.
http://www.fourwheeler.biz/
Met my geld ?? Ek sal nie weer muddies koop nie. Punt.
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 09 May 2016 21:20
by Peter Connan
Ek stem dat band komposisie en patroon meer effek het op traksie as wat die grote het, maar dit was nie een van die faktore onder bespreking nie.
Ek het 32x11.5's op. Dis die nouste band op 'n 15" velling wat 32" deursnee het. Ek sou graag nouer gaan, maar nie kleiner in deursnee nie.
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 09 May 2016 21:53
by SJC
Bf goodrich het n 33/10.50 R15 band (km2).
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 10 May 2016 04:45
by Michael
SJC wrote:Michael wrote:Fanus onthou nog its ook. Met 285's kan jy die bande papper ry as met 255's ...
Is dit nie anders om nie?
Maar hoe pap wil jy regtig jou bande ry? My bande is gewoonlik 1.2-1.4 wanneer ek offroad gaan. Jy gaan nerrens met 'n 285 kan uit ry waar jy nie met 'n 255 kan nie. (of 'n 235 vir arguments onthalwe). 'n groter wiel diameter gaan jou meer help offroad as 'n breer band.
Interresante ding is dat die ouens oorsee betaal meer vir 255/85r16's as vir 285's...
P.S. maar ek stem saam 285/75r16 is die perfekte grote vir 'n patrol... maar eish, R5k meer vir 'n stel....
Ek ry met 0.9 - 1.0bar as ek offroad.....selfs in klippe. Ek het 305/75/16 op en het die hele Jamboree en berg roete met 1.0 bar gery
Re: Tyre swap..balancing, etc... (255/85r16)
Posted: 11 May 2016 16:07
by SJC