Page 6 of 12

Re: One DEAD Patrol

Posted: 30 Oct 2009 10:49
by Kagiso II
Dankie Herrie Kobus - ek sal hulle vreeslik graag wil hĂȘ - want Lobo is NIE 'n Nissan nie en ook nie 'n Patrol nie ...
Is daar IEMAND wat daai "NISSAN" badge met my wil ruil vbir 'n DATSUN badge ??? Samblief - arme ou Lobo is al skoon in identiteitskrisis met die dat allie onkundiges na hom verwys as 'n Patrol of Nissan [of sommer albei]

DRINGEND gesoek - stel PATROL / SAFARI rims [16 "] met die regte "pitch" - met daai Hard Body rimms loop hy bietjie knypie boudjies soos 'n seuntjie wat moet sit om te pippi.
en steeds verlang ek na ou Brutus ... op 3 of op 4 wiele!
en steeds verlang ek na ou Brutus ... op 3 of op 4 wiele!
brutus_is_wild2.jpg (120.17 KiB) Viewed 1863 times

Re: One DEAD Patrol

Posted: 01 Nov 2009 08:11
by JG Shields
Dankie tot so ver aan al die forum manne wat net so hard soos ek werk om my Patrol weer aan die leef te kry. Alhoewel die Lexus ombouing nog 'n back-up opsie is, is dit nou heel waarskynlik dat hy na 4.8 pertol omgebou word. Danny het die aas uitgegooi, die forum manne het my daarheen gewys en as alles reg loop dan het ek die volledige 4.8 mechanics en electrics om die volledige job te doen.

Op hierdie manier beweeg ek ook al hoe nader aan 'n paslike naam vir my Patrol.

Re: One DEAD Patrol

Posted: 02 Nov 2009 09:24
by Kagiso II
Haai daar JG - PM my met bikki meer inl;igting daar ??? ek dink ek het 'n groot stuk op 'mini chat' gemis.
Ek wag nog om van NISSAN SA te hoor ivm met hulle bevindings en besluit - hopelik vandag -
As alternatief het ek vir my 'n V8 enjin uit die CHEV Lumina SS in die oog - en selfs in LOBO gaan dit van hom 'n "ein Grootte Beest" maak.
Maar soos ek vra, sit my bietjie in di eprentjie met di e4,8 omskepping man??? waar kry mmens daai raar stuk goud in die hande? Of het jy al een??

Beste - en laat weet.
Mac

Re: One DEAD Patrol

Posted: 02 Nov 2009 13:50
by JG Shields
Oom Mac,

Ek en jy moet redelik naby aanmekaar wees. Ek woon in Faerie Glen. Gee my dalk 'n lui op 0832792717 dan gesels ons lekker of drink dalk sommer iewers 'n koffie.

Nietemin - Ek sal seker nooit die grootste tegniese "fundi" wees nie maar ek het redelik navorsing oor die oplossing vir my probleem probeer doen. Die enjin wat ek in gedagte gehad het is die Lexus 4.0Liter V8. Die enjin is seker die gewildste enjin vandag in voertuie wat omgebou word en in groot getalle beskikbaar. Die enjins is vir pryse tussen R6000 en R9000 beskikbaar. Dis egter nie waar dit stop nie. Ek het die volledige kwotasie vir 'n ombouing by 2 bedrewe instansies gekry. Dis baie tegnies en baie interressant. Die koste, BTW ingesluit is R65000. Die voor- en nadele is maar baie en ek sal met graagte die miernes in my kop met Oom deel.

Ek was gelukkig om deur hierdie forum op die volledige "kit" vir 'n omskakeling na 'n 4.8 af te kom. As alles goed gaan sal ek en Danny Woensdag bymekaar kom en die knoop probeer deur haak. Dit gaan my omtrent dieselfde, dalk bietjie meer, uitwerk. Ek het selfs beide ombouings met 'n diensbestuurder by Nissan bespreek.

Ek dink tog Oom moet my bel dan gesels ons breedvoerig.

Re: One DEAD Patrol

Posted: 05 Nov 2009 14:31
by JG Shields
Het Oom Mac al besluit met watter hart AGAROB sy lewe gaan voortsit?

Ek weet van 'n 4.2TD bakkie wat besig is om herbou te word na 'n ongeluk wat 10@1 my 3.0Di se auto ratkas gaan inkry.

Ek het 'n 4.8 enjin, ratkas, harnas, rekenaar, brandstof tenks, verkoeler, lugfilter ens in die hande gekry. My Patrol word 'n 4.8.

Re: One DEAD Patrol

Posted: 05 Nov 2009 15:15
by Herrie
Baie mooi JG :woo: :clap:

Re: One DEAD Patrol

Posted: 05 Nov 2009 15:35
by Tjaart
Baie mooi JG

Hou ons asb op hoogte van die proses!! Baie sterkte!!

Re: One DEAD Patrol

Posted: 05 Nov 2009 15:35
by Tjaart
Baie mooi JG

Hou ons asb op hoogte van die proses!! Baie sterkte!!

Re: One DEAD Patrol

Posted: 05 Nov 2009 17:07
by JG Shields
Ek maak so. Ek sal 'n TOPIC open en die projek NET SOOS DIE LEEULOOP....STAP VIR STAP VERDUIDELIK. Ten spyte van my skade, is die projek nogal heel opwindend.

Groetnis.

Re: One DEAD Patrol

Posted: 05 Nov 2009 20:26
by Kagiso II
haai dara JG - jy het "voice mail" [askies assik nou di ethread bedinges maar die 'chat' strepie(a) ek nie seker jy sallit sien nie en (b) hy kan al verby wees voor jy weer inklok...]