Page 6 of 7

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 28 Jul 2015 13:16
by Johannes van die See
Gaaf Tinus, laat ek net eers hoor wat soek Danie vir die TowBar sodat ek my opsies kan op weeg.

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 28 Jul 2015 13:33
by Nissan KingCab
This is how far it extends on my 2001 model!
Tow ball from chassis.jpg
Tow ball from chassis.jpg (317.7 KiB) Viewed 3399 times

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 28 Jul 2015 13:35
by Nissan KingCab
Not much difference compared to the one on Chris Skinners Patrol, maybe a couple of mm!

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 28 Jul 2015 13:41
by Tinus lotz
Jip the 2005 on model has bit welded to the back there becouse it has no aluminium step. ..

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 28 Jul 2015 14:15
by Johannes van die See
Tinus, PM aan jou gestuur i.v.m. daai moontlike saamry geleentheid :thumbup:

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 28 Jul 2015 17:07
by Johannes van die See
Tinus, was lekker om met jou te gesels, baie dankie vir jou en Danie wat my hier uithelp, dit word baie waardeer.
Dis duidelik dat ek by n goeie groep mense aangesluit het :thumbup:

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 28 Jul 2015 17:57
by Nissan KingCab
Johannes van die See wrote:Tinus, was lekker om met jou te gesels, baie dankie vir jou en Danie wat my hier uithelp, dit word baie waardeer.
Dis duidelik dat ek by n goeie groep mense aangesluit het :thumbup:
Ek is bly ons kon help en jyt nie 'n fout gemaak om 'n Patrol aan te skaf nie.

Ek moet sĂȘ dat die ouens hier op hierdie forum is altyd bereid om te help indien jy raad nodig het.

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 07 Aug 2015 09:36
by Johannes van die See
Net weereens n groot dankie vir Danie wat my n goeie ruil transaksie geoffer het, sy swaar diens sleepstang vir my ligte diens sleepstang.
Dankie ook vir Tinus, al jou oproepe en raad het my op die regte pad gestuur en ek het nou die sekerheid dat ek my boot met gemoedsrus kan sleep.

Ekt nie nodig gehaad om die ouer model sleepstang te verander nie, het sommer deur n vriend van my n "bracket" laat maak sodat ek die sleepstang ook aan die "recovery point" kan was maak om die hele bedreif te versterk.

So paar fotos.

Image

Image

Image

Image

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 07 Aug 2015 10:11
by jonathan
Baie nice Johannes! Ek sal 'n ogie uithou vir jou hier op die weskus :thumbup:

Re: Johannes van die See needs your advice!

Posted: 07 Aug 2015 11:07
by Herrie
Ek hoop jy het die sterk boute gebruik sodat jy dit kan gebruik vir recovery - die gewone boute is nie sterk genoeg nie.