Page 6 of 59
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Apr 2015 10:10
by DMH
haha ok thanks Alex - yeh Durbs to there is far, but at least i'll get to meet all the usual suspects!
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Apr 2015 11:05
by Tinus lotz
DMH wrote:haha ok thanks Alex - yeh Durbs to there is far, but at least i'll get to meet all the usual suspects!
j
Just do it man we would love to get you guys threre
At least your feul will be cheap

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Apr 2015 11:07
by ricster
VIVA DIESEL !!!
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Apr 2015 12:06
by Marino4x4
Man, my gat jeuk om julle te join, maar dit is 850km net om daar te kom vir my. Ek ry Saterdag Richtersveld toe wat ook nie help nie. Dalk reel julle weer iets volgendejaar wat ek sal bywoon.

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Apr 2015 14:13
by DawidT
Sal n Volkswagen Syncro die roete kan doen

? Ek het n nuwe toy gekry en wil hom gaan uit toets

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Apr 2015 17:21
by Peter Connan
DawidT wrote:Sal n Volkswagen Syncro die roete kan doen

? Ek het n nuwe toy gekry en wil hom gaan uit toets

Ek is seker ons het genoeg Patrols om hom daar deur te sleep Dawid!

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Apr 2015 18:33
by Alex Roux
DawidT wrote:Sal n Volkswagen Syncro die roete kan doen

? Ek het n nuwe toy gekry en wil hom gaan uit toets

Nee man! Kom met die Trollie en los die Tupperware by die huis.
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 21 Apr 2015 19:03
by Tinus lotz
DawidT wrote:Sal n Volkswagen Syncro die roete kan doen

? Ek het n nuwe toy gekry en wil hom gaan uit toets

hey Dawid jy het 2 partols hoekom wil jy nou die volla strech???
Kom met die GQ dan gaan dirk en piet nie alleen voel nie

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 22 Apr 2015 06:51
by offroadbiker
Ek ken glad nie die volla se "capabilities" nie, die rivier is ook elke jaar anders so dis moelik om te se presies hoe die "obstacles" gaan lyk, maar die Pajero's het laasjaar bietjie gehang op sekere plekke en standaard bakkies moes baeie mooi gehelp word waar die Patrols maklik deur was, so jy moet maar besluit, die trollies sal jou enige plek kan deurhelp as dit moet, maar kom met die Patrol man ons soek mooi foto van so 30 Patrols saam

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 22 Apr 2015 09:03
by DawidT
Julle het my ooreed! Ek wil nie gesleep word nie

Sal die naweek n paar sypaaidjies by die mall gaan klim met die Syncro
