Page 6 of 14
Re: Madman / Landy on line
Posted: 12 Sep 2015 11:48
by Tinus lotz
Daai een wat tot 1.5 meet ga reg wees jy boost max 1 bar ....

Re: Madman / Landy on line
Posted: 12 Sep 2015 19:04
by Michael
Moenie die een vat wat tot 3bar lees nie, jy gaan idiaal met 0.8 bar boost so dis n waste. Vat eerder die een wat tot by 1.5 bar meet.
As jy een kan kry sonder vacuum sal dit beter wees
Re: Madman / Landy on line
Posted: 16 Sep 2015 08:22
by SJC
Re: Madman / Landy on line
Posted: 17 Nov 2015 22:19
by JoshJ
Die R450 rand een is elektronies. Hy sit die druk ontvang om by n colector wat dan met wiring hardloop na die guage. Ek voel dis unreliable. (Moontlike calibration issues). Enigste voordeel is hy is stiller. Die mechanical guage raas biekie in die cab. Maar nie meer as muddies nie.

Re: Madman / Landy on line
Posted: 18 Nov 2015 06:15
by SJC
Hulle het nie voorraad gehad toe ek wou koop nie. (volgens die verkoops persoon gaan hulle nie gou weer in kry nie).
So ek het nog nie 'n boost gauge in die hande gekry nie...
Re: Madman / Landy on line
Posted: 19 Nov 2015 08:49
by Stefan
Bel vir
Motorcade. Hulle kan jou miskien help
Re: Madman / Landy on line
Posted: 15 Jan 2016 13:25
by SJC
Michael wrote:Fanus, you can just get the EMS2 with EGT probe as a starting point and get all the extra sensors at a later stage if you dont feel like spending all the money now.
The nice thing about the Madman system is that you can upgrade it as you go
Ek het 'n workshop gekry wat my gaan help met die madman installasie. Het reeds die EGT en oil pressure sender. Maar dink nou om sommer die ander senders ook te kry en dan gelyktydig te installeer.
Coolant level, coolant temp, oil temp, is dit almal?
My bakkie se olie is onlangs geruil, gaan mens olie verloor wanneer die oil pressure & oil temp. sender geinstalleer word?
Re: Madman / Landy on line
Posted: 15 Jan 2016 14:50
by SCUBA Patrol
Fanus,
Jou Patrol het nie 'n turbo op nie so dit is als wat gemeet kan word. Anders moes jy kies tussen olie druk en turbo druk

Re: Madman / Landy on line
Posted: 15 Jan 2016 14:53
by SJC
SCUBA Patrol wrote:Fanus,
Jou Pstrol het nie 'n turbo op nie so dit is als wat gemeet kan word. Anders moes jy kies tussen olie druk en turbo druk

Ek wil a aparte turbo boost gauge kry en liewers die olie druk met die madman meet. (het reeds oil pressure sender en egt).
(PS my patrol is 'n 4.2 turbo diesel...)
Re: Madman / Landy on line
Posted: 15 Jan 2016 17:16
by Peter Connan
Jy behoort nie noemenswaardig olie te verloor nie.
Onthou as die enjin af is is amper al die olie in die sump, maar die sump is nooit onder druk nie. Die sensor word gewoonlik iewers naby die oliefilter gemonteer.