Page 6 of 9

Re: Nissan Club - Hennops - 18th Jan 2014

Posted: 17 Jan 2014 06:00
by Clem
Jorrie wrote:From George Britnell the following:
"Verseker 'n skitterende groep soos sake nou staan - onthou asb dat die volgende inligting voor Vrydag 12H00 by Vaughn registreer moet word:
Naam en Van.
Voertuig se beskrywing.
Voertuig se registrasienommer.

Om vir die verminderde tarief in aanmerking te kom, moet deelnemers opbetaalde lede van die Klub wees.Julle kan my [George Britnell] kontak vir lidmaatskapsake."
Jorrie, I haven't got a clue who Vaughan is or how to contact him.

Re: Nissan Club - Hennops - 18th Jan 2014

Posted: 17 Jan 2014 07:40
by petrol
Jorrie
Ek sal graag wil gaan en benodig n co-pilot, as jy wil, kan jy saam met my ry.
My naam is nie op die lys so sit op asb.
Ek neem aan die betaling word Saterdag oggend gehanteer.

Groete
Martin Koorts

Re: Nissan Club - Hennops - 18th Jan 2014

Posted: 17 Jan 2014 08:12
by XenoBlitz
Dit lyk my nie ek gaan hier uitkom nie.. jammer manne. Sou baie graag wou. :thumbdown:

Re: Nissan Club - Hennops - 18th Jan 2014

Posted: 17 Jan 2014 08:30
by Chris Skinner
Unfortunately will not make it!

Re: Nissan Club - Hennops - 18th Jan 2014

Posted: 17 Jan 2014 08:56
by PathMaker
Hi Guys
Unfortunately can't make this one but I am local for the weekend so if any help is needed, give me a call and I will make a plan.
Thanks
Graham

Re: Nissan Club - Hennops - 18th Jan 2014

Posted: 17 Jan 2014 14:23
by Jorrie
Graham
Thanks for you offer.

Re: Nissan Club - Hennops - 18th Jan 2014

Posted: 17 Jan 2014 14:29
by Jorrie
petrol wrote:Jorrie
Ek sal graag wil gaan en benodig n co-pilot, as jy wil, kan jy saam met my ry.
My naam is nie op die lys so sit op asb.
Ek neem aan die betaling word Saterdag oggend gehanteer.

Groete
Martin Koorts
Martin
Ek het reeds onderneem om saam met Richard White te ry. Baie dankie vir jou aanbod. Sak jou naam op die kys sit. Daar is 'n hele paar onttrekkings. Neen kennis dat ons jou gaan druk om by die Nissan-Offroad Club aan te sluit. :biggrin:

Re: Nissan Club - Hennops - 18th Jan 2014

Posted: 17 Jan 2014 14:51
by petrol
Reg so Jorrie

Re: Nissan Club - Hennops - 18th Jan 2014

Posted: 17 Jan 2014 21:47
by Jorrie
Martin
Ek het jou naam by gevoeg in die plek van Chris Skinner op die http://www.nissan-offroad.co.za forum.
Lede geld vir die Klub is R250 per jaar. Dit is regtig goedkoop. Om Hennops te doen as jy nog nie 'n lid is kos R250. As jy 'n lid is, kos dit tussen R200 en R220 afhangende van hoeveel lede môre opdaag.

Re: Nissan Club - Hennops - 18th Jan 2014

Posted: 17 Jan 2014 22:16
by Tinus lotz
Ek moet more werk julle moet groot gaan