Page 6 of 8
Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013
Posted: 07 Feb 2013 09:08
by Jorrie
As ek kyk na die lys hierbo en na die aanduidings wat op die FaceBook site gegee word gaan ons 'n uitstekende deelname kry.

Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013
Posted: 07 Feb 2013 09:51
by beast
Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013
Posted: 08 Feb 2013 05:40
by Jorrie
Dit het goed gereen in Pretoria met voorspellings van meer reen

. Kan interessant raak more. Dit lyk darem of ons nie te nat gaan reen in die oggend nie.
Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013
Posted: 09 Feb 2013 03:39
by martyn
Sorry guys, I'm going to have to pull out of this one

was looking forwards to a lekker GTC
Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013
Posted: 09 Feb 2013 22:03
by Mark Greenhill
Thank you to everyone today, your advise and friendliness was greatly appreciated
It was a great day with some challenging water sections - so challenging that I broke my Peter Connan bashplate - LOL!!!! - I only secured it on the 4 mounting holes, and hence it must of got caught on something in the water - like a MASSIVE rock. Bash plate is in tact with a slight bump! - My advise, secure on ALL 8 points, even if it means adding some mounting points on chassis - I was to naive and maybe too lazy!
Glad I had the bash plate, would not want to imagine what would have happened to my steering!
Although now, if i go over 90km/h, steering wheel is rattling bad - here I come Graham!
Thanks Peter for a great product, lets hope we can fix it!
Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013
Posted: 09 Feb 2013 23:25
by Jorrie
Thanks to the committee for organising the day. It was good fun, nice and wet and slippery. Had a great GTG afterwards.

Pics will follow.
Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013
Posted: 09 Feb 2013 23:43
by Jorrie
Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013
Posted: 10 Feb 2013 10:12
by Aries66
Jorrie dankie vir die eerste stel fotos.
Lyk of julle 'n lekker dag gehad het, jammer kon nie daar wees nie.
Watse daai kameelperd vir jou lyk asof julle iets ernstigs vertel.
Jorrie hoe het die Coopers hulle gedra?
Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013
Posted: 10 Feb 2013 10:41
by Jorrie
Louis, In die veld is die Coopers is 'n groot verbetering op die vorige stel bande.
Daai kameelperde het gister omtrent snaakse gesigsuitdrukkings gehad. Dalk het hulle iets ge-eet wat vreeslik suur was.
Re: Nissan Club - Groenkloof track - 9 Feb 2013
Posted: 10 Feb 2013 13:01
by Stefaansie
Jorrie, in daai laaste foto lyk dit of daai zook van die ander kant at deur daai gat wou ry. Het hy dit reggekry?