Page 6 of 15

Re: Patrol 60th - Atlantis Dunes - 24 Sept 2011

Posted: 26 Aug 2011 12:34
by Werf Otter
Hallo Stefan

Ek sal beslis ook in Atlantis by julle aan sluit.

Jacques Odendal

Re: Patrol 60th - Atlantis Dunes - 24 Sept 2011

Posted: 26 Aug 2011 13:12
by Russ Kellermann
cool, another Pickup then, thought i was gonna be on my ace there. :thumbup:

Re: Patrol 60th - Atlantis Dunes - 24 Sept 2011

Posted: 26 Aug 2011 13:44
by Stefan
Jacques,

Ek het jou naam bygesit. PM asb so gou moontlik vir my die inligting soos uiteengesit in die heel eerste post in hierdie "thread"

Re: Patrol 60th - Atlantis Dunes - 24 Sept 2011

Posted: 29 Aug 2011 08:53
by imibala
Goeie more

Hoe regsistreer ek vir die 24ste September.

Is daar nog plek?

Dankie

JP Heyns

Re: Patrol 60th - Atlantis Dunes - 24 Sept 2011

Posted: 29 Aug 2011 09:10
by Stefan
Hi JP, Ja daar is. e-pos asb vir my die volgende details na: [Edit] e-mail address removed [/Edit]

Name & Surname
Forum Name
Vehicle Type
Vehicle Year
Vehicle Colour
Registration Nr
ID nr of Driver
Passengers
Cell Nr
e-mail
Jacket sizes

Re: Patrol 60th - Atlantis Dunes - 24 Sept 2011

Posted: 30 Aug 2011 09:49
by Stefan
If anyone has contact with the following people, can you please ask them to send through their contact details asap

6 Pieter van der Merwe - awaiting info
9 Alan Van Schoor - awaiting info
20 Hennie Barnard - awaiting info
30 ScubaPatrol - awaiting info


The information set I'm looking for is the following:
Name & Surname
Forum Name
Vehicle Type
Vehicle Year
Vehicle Colour
Registration Nr
ID nr of Driver
Passengers
Cell Nr
e-mail
Jacket sizes

Re: Patrol 60th - Atlantis Dunes - 24 Sept 2011

Posted: 30 Aug 2011 18:17
by Herrie
Hi Stefan, ek het sopas met een van die NOW direkteure gepraat en volgens hom word daar beplan om Atlantis Duine permanent toe te maak :oldtimer:

Weet jy daarvan en is daar misken iets wat julle die dag daar kan doen - soos miskien vuilgoed optel sodat ons dit kan bekend maak dat die ouens weet dat nie alle 4x4's net die plek beskadig nie.

NOW wil probeer om die sluiting te verhoed en miskien kan julle iets doen wat hulle as hulp kan gebruik.

Re: Patrol 60th - Atlantis Dunes - 24 Sept 2011

Posted: 30 Aug 2011 20:42
by Stefan
Hi Herrie,

Dit is inderdaad nuus - ek is nie 'n Atlantis regular nie, maar as jy sy details vir my aanstuur sal ek met hom kontak maak en hoor.

PS. Die duine word deur 'n klomp quads en motorfietse ook gebruik

Re: Patrol 60th - Atlantis Dunes - 24 Sept 2011

Posted: 02 Sep 2011 15:58
by Stefan
NB: Daar is 'n "Ladies cut" baadjie beskikbaar.

Indien een van die baadjies wat jy bestel het 'n dames grootte moet wees, laat weet my so gou moontlik!

Re: Patrol 60th - Atlantis Dunes - 24 Sept 2011

Posted: 02 Sep 2011 16:50
by Datsun
Hennie Smal tel no 0832307178
2006 Patrol 4.8
Ek stel belang om deel te wees van Atlantis Dunes 24 Sept 2011.
Sal graag wil weet waar om die baadtjies te bestel en te betaal.
Het ook twee vriende van Grabouw met Patrols wat nog moet registreer en wil saam kom.
Baadtjie grote: ( LARGE) twee (med) twee
Persone: 4
email:ssengines@telkomsa.net