Page 6 of 6

Re: Looking for a 4.8 GL (Manual)

Posted: 22 Aug 2011 21:18
by G-MAN
Baie mooi! :thumbup:

Re: Looking for a 4.8 GL (Manual)

Posted: 22 Aug 2011 22:54
by jan.dup
Pra jy nou die waarheid Abri !!

Re: Looking for a 4.8 GL (Manual)

Posted: 23 Aug 2011 07:19
by JG Shields
Baie geluk Jannie! Mag jy elke kilometer "automaties" en uitermatig baie geniet! Hoeveel keer het jy jou vrou gebel om te hoor of sy veilig is?

Dis dieselfde brandstofverbruik waaraan ek gewoond was met my 4.8. Abri....watch-it...jy's op dun ys. So gepraat, ek het die afgelope naweek van Pretoria af Drakensberge in KZN toe gery met my 4500 Cruiser, 5 volwassenes en naweek vrag. My brandstof verbruik daarheen (afdraende) was 6,74km/l en terug was 5,85km/l, insluitende die Middledale pas tussen Van Reenen en Oliviershoek.

Re: Looking for a 4.8 GL (Manual)

Posted: 23 Aug 2011 07:36
by Rudolph
Baie mooi!! :thumbup: Jy gaan hom verseker geniet. Daardie brandstof verbruik lyk ook goed!