Page 6 of 6

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 28 Feb 2011 15:01
by Tinus lotz
:rolling: :rolling: :rolling: :rolling:

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 28 Feb 2011 17:06
by Kagiso II
aitog ... ek voel ge-roof beroofd. aitog, I feel robbery robbed
Kan ek weer een reel? Can I arrange the next one?
[diekeer gaan ik saam, al breek 'k ook 'n been [makie saak wie s'n nie :biggrin: ] (This time I'm going along - even if I have to break a leg {doesn't matter whose ! :confused: ]

Date will be a bit of a bugger - School holidays 25 March to 10 April. Our "Winter Warmth" Outreach to Botswana is 22 Apr - 6 May. Which means we wait till May - OR it will have to be 16 April [Saturday] or 17 April [Sunday]

As soon as we had some reaction on this, I will start a new thread for the next GTG.

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 28 Feb 2011 18:18
by Peter Connan
Oom Mac kan ons dit op die Saterdag doen? Ek sou graag die vrydag en saterdagaand daar kamp, dan is daar lekker baie speeltyd?
Peter

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 28 Feb 2011 19:01
by Abri Hoffman
Snaaks genoeg is dit slegs 16/17 April wat my pas. Sal daar wees. :thumbup:

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 01 Mar 2011 00:06
by Mammoth
Baie Dankie aan almal wat die dag se uitstappie en samesyn lekker gemaak het. Abri julle vir die lekker saam braai en kuier Saterdagaand, Peter(vir al die loopwerk), Tinus en Wilhelm,vir die lekke chat, en al die ander mense wat daar was - dit was awesome.

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 01 Mar 2011 00:28
by Kagiso II
(julle laat my nou al slegter en slegter voel omdat ek sleg gevoel het (en sommer sleg was ook)]

gents - It seems the next GTG will be 16 - 17 April [votes for Saturday or Sunday or both?] -

Please heva looksee at this as an option: http://www.wheretostay.co.za/riverbend-guestfarm/

They claim a 2 - 5 rated 4x4 trail as well - (As Peter suggested - maybe clock in Friday eve already, the LOTS of playtime for Saturday [Heeltyd Speeltyd !!!]
Awaiting more ideas?
thanx manne [wat het van Margo geword?]

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 01 Mar 2011 07:07
by Abri Hoffman
Vrydag inklok klink vir my goed. Altyd lekker om 'n kampnaweek te maak.

Re: PATROL Get Together / Byeenkoms

Posted: 01 Mar 2011 07:56
by XenoBlitz
Ai dit klink lekker, maar ek het reeds planne... sal maar hierdie een moet uitsit.