Page 48 of 59
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 31 Jul 2015 10:36
by IanT
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 31 Jul 2015 10:43
by IanT
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 31 Jul 2015 11:00
by ricster
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 31 Jul 2015 13:14
by Wilkie
Ek kan ongelukkig nie 10.00 konvooi maak nie ,my chef sal eers 11.00 kan reg wees.
Sal maar met Tinus kontak hou oor hoe die konvooi verloop

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 31 Jul 2015 13:50
by DMH
Alas I'm not going to be able to make the trip anymore chaps.
I've been on the backburner with my Troll - difflock stopped working, other potential problems with drivetrain, and didn't sort out my dual battery system - left it too late.
At least I got the OME kit in, in the mean time, and still need to tweak that.
May you all have a kickass time and a safe one.
Till the next one!
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 31 Jul 2015 21:39
by Alex Roux
Wilkie wrote:Ek kan ongelukkig nie 10.00 konvooi maak nie ,my chef sal eers 11.00 kan reg wees.
Sal maar met Tinus kontak hou oor hoe die konvooi verloop

Ditto, gaan bel as ek pad vang. Dalk 2 ure agter die voorste trekkers!
Edit: Nul, ag 3, 2 ag 3, 2656
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 31 Jul 2015 21:57
by Wilkie
Hi Alex, is reg so....
zERo ag 2 vyf 2vier ag 3 ses 2
kan nie meer wag nie,gaan nou 5 slaap pille drink en vir vyf dae slaap en donderdag wakker word ,pak en ry

Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 01 Aug 2015 06:35
by Michael
Wilkie wrote:Hi Alex, is reg so....
zERo ag 2 vyf 2vier ag 3 ses 2
kan nie meer wag nie,gaan nou 5 slaap pille drink en vir vyf dae slaap en donderdag wakker word ,pak en ry

Ha ha Errol, ek weet presies hoe jy voel.
Darem is dit n kort week wat voor le....
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 01 Aug 2015 16:47
by Alex Roux
Michael wrote:How do you guys rate this bad boy??
No back support, which is why I settled for a custom job. Our affectionate name for her is Luloe:

- Luloe1.JPG (218.85 KiB) Viewed 3115 times

- Luloe2.jpg.JPG (223.4 KiB) Viewed 3115 times
Re: River Trip 6-10 August 2015 AKA Die Groot Trek
Posted: 02 Aug 2015 16:06
by Tinus lotz
Mr boegman het my roofrack vir laas jaar se trip geleen .....intussen het ek n tweede een gekoop so vandag het ek my pc awning my tafel slider jerry brackets en deul battery oorgebou....lekke om alles so maande voor die tyd reg te he....lol
kannie meer wag nie nog net 4 slaapies
