

maar scary. En dan die af kom slag was die real ding dit is d@@@@@S Stuil Dankie aan almal wat gehelp het Great trail maar volgende keer slaap ons oor
Baie dankie aan almal wat gehelp het.bogeyman wrote: Toe Alex se V8 effens te hoog spring op die twede laaste hindernis en so bietjie ongemaklik gaan sit , het die spanwerk ook die herwinning sonder insident of skade laat eindig.
Alex,Alex Roux wrote:
Baie dankie aan almal wat gehelp het.
Daar is twee clips wat Tinus my gestuur het. Ek sal dit (ten koste van myself) op youtube sit en 'links' hier plaas.
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests