Page 5 of 7

Re: River Trip 06-10 August 2021

Posted: 10 Jul 2021 10:08
by offroadbiker
Daar is garage 9,6km voor ingang, ek sal later op Watsup die garage en begin punt stuur :thumbup:

Re: River Trip 06-10 August 2021

Posted: 10 Jul 2021 13:19
by offroadbiker
Let daarop dat die roete verander het, Bladsy 1 pos 1 aangepas

Watsup groep is begin en amper almal is op so laat weet as jy nog nie op is!!

Begin punt - pindrop op watsup groep gestuur, sal nader aan die tyd weer opsit, asook van die garage net voor die ingang.

Re: River Trip 06-10 August 2021

Posted: 15 Jul 2021 17:35
by Kagiso II
Hartseer en teleurgesteld en ontsteld en nog klomp woorde .. Ons kan nie meer gaan nie. Dwergie kan nie verlof kry. nie en die spaarvarkie het ook 'n knou weg.
Sorry kerels - Tinus, jy moet maar verjaar sonder oompie se snork vanjaar :imsorry: QQQ QQQ

Re: River Trip 06-10 August 2021

Posted: 16 Jul 2021 11:43
by Gustaf
Hi.
Kan julle my ook op die whatsupp groep sit. 0849108400 dankie

Re: River Trip 06-10 August 2021

Posted: 20 Jul 2021 18:10
by ruankruger333
Goeie Naand,

Wil hoor of daar n saamry geleendheid is vir die river trip. My patrol is in vir n opehart operasie en gaan heelmoontlik nie klaar wees nie. Ek was glanie van plan om te gaan nie, nie eers met my eie voertuig maar ja, lyk my wanneer dit by n patrol kom oortuig jy my vinniger as vliegtuig sonder vlerke.

En ek wil rerig nie uitmis op al die FUN nie.

Ek ken nog reedlik niemand behalwe die paar mense wat ek al oor die foon mee gesels het en ek het n halwe dag saam Tinus, chilli en koffie gedrink en obviously oor Patrols gesels so ek is seker hy kan Pa staan vir my :biggrin:

Maar as my patrol gereed is sal ek defnitief self ry.

Re: River Trip 06-10 August 2021

Posted: 25 Jul 2021 18:10
by iandvl
I've had a bunch of plans recently. Thanks to our wonderful .gov.za government, most of them have seen their derriere's. So I will be joining the River Trip.

Please add a 4.5 manual. Liana and myself. Possibly one or two teenage kids. Looking forward to it. :)

Re: River Trip 06-10 August 2021

Posted: 26 Jul 2021 07:21
by Anthony Forgey
You can also add Muller & Wendy Coetser with little Noah-Lee - Jeep Rubicon. He's already on the Whatsapp group

Re: River Trip 06-10 August 2021

Posted: 26 Jul 2021 10:00
by mvcoller
We will be leaving the eastern parts of Jhb (Bedfordview) sometime early morning on the 5th.

Are there any plans of maybe forming a convoy or two? Meet at maybe the fuel station north of Pta, the one across the highway?

A group of 10 or so Patrols (packed the hilt, most fitted with RTTs), could be a spectacular sight for local towns as we go trough, even for other travellers on the highway.

Re: River Trip 06-10 August 2021

Posted: 28 Jul 2021 07:56
by marius2001
Please add me as well - Patrol 4.2td

Will send a WhatsApp to number mentioned.

Re: River Trip 06-10 August 2021

Posted: 02 Aug 2021 20:49
by FordGuy
Sorry Tinus dis jaar gaan julle my nie sien nie. Maar ek gaan verby julle ry. Julle manne moet dit geniet. Weet niemand sal die ford mis nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk