Page 5 of 6
Re: Is this a TB42 or TD42
Posted: 24 Apr 2020 07:30
by Peter Connan
Yes, it would be very interesting to see what the inside looks like!
Re: Is this a TB42 or TD42
Posted: 24 Apr 2020 08:09
by Michael
Will so
I might even create a thread for this vehicle as its got allot of history. Its a 2 owner vehicle and the old engine will stay in the family
Re: Is this a TB42 or TD42
Posted: 27 Apr 2020 21:06
by Reenen
Het iemand vir my dalk groot asb fotos van tb42 carb met waarheen al die pypies gaan. En daar is glo n vakuum unit op bakwerk ook?
Ek het n tb42 in n safari, maar carb pypies is nog nie gekoppel
Re: Is this a TB42 or TD42
Posted: 28 Apr 2020 08:08
by Peter Connan
Reenen, ek het nie fotos nie maar sal prober verduidelik.
Die ding op die bak is 'n altitude compensator. Die manual wys die volgende:

- AltComp.png (169.68 KiB) Viewed 5829 times
Soos jy kan sien, het hy 4 pypies op. Drie kleintjies in 'n ry, en een dike onder hulle. Die dikke gaan na die onderkant van die air filter housing. Die drie dunnes gaan na drie pypies op die boonste verdieping van die carburettor, van links na regs.
Op die onderste verdieping van die carb is daar ook 'n pypie, naby die idle mixture skroefie. Dis die vacuum advance.
Dan is daar 'n manifold op die intake manifold, net onder waar die carb monteer. Hy het drie pypies. Een gaan ook na die onderkant van die air filter housing. Tweede een gaan na 'n vacuum solenoid op die firewall, naby die windscreen wiper motor. Daai solenoid skop is as mens die air con aansit. Aan die ander kant van hom is 'n pypie wat dan na die "FI Pot" gaan. dis 'n diafragma actuator wat agter op die carb gemonteer is en die throttle lever so klein bietjie oop druk as mens die air con aansit.
Die vacuum vir die clutch, brieke en diff lock kom alles van nog 'n manifold in die bokant van die intake manifold, agter die carb.
Hoop dit help?
Re: Is this a TB42 or TD42
Posted: 28 Apr 2020 14:16
by Reenen
Peter Connan wrote:Reenen, ek het nie fotos nie maar sal prober verduidelik.
Die ding op die bak is 'n altitude compensator. Die manual wys die volgende:
AltComp.png
Soos jy kan sien, het hy 4 pypies op. Drie kleintjies in 'n ry, en een dike onder hulle. Die dikke gaan na die onderkant van die air filter housing. Die drie dunnes gaan na drie pypies op die boonste verdieping van die carburettor, van links na regs.
Op die onderste verdieping van die carb is daar ook 'n pypie, naby die idle mixture skroefie. Dis die vacuum advance.
Dan is daar 'n manifold op die intake manifold, net onder waar die carb monteer. Hy het drie pypies. Een gaan ook na die onderkant van die air filter housing. Tweede een gaan na 'n vacuum solenoid op die firewall, naby die windscreen wiper motor. Daai solenoid skop is as mens die air con aansit. Aan die ander kant van hom is 'n pypie wat dan na die "FI Pot" gaan. dis 'n diafragma actuator wat agter op die carb gemonteer is en die throttle lever so klein bietjie oop druk as mens die air con aansit.
Die vacuum vir die clutch, brieke en diff lock kom alles van nog 'n manifold in die bokant van die intake manifold, agter die carb.
Hoop dit help?
Baie baie dankie.
Re: Is this a TB42 or TD42
Posted: 28 Apr 2020 22:52
by Kagiso II
Reenen, oompie sal more vir jou fotos neem van Mussa se uitleg oorgooi. Peter Connan sal beter weet maar ek vermoed die plasing van di e@altitude compensator is ook van belang ..

Re: Is this a TB42 or TD42
Posted: 29 Apr 2020 04:15
by Reenen
Dan kort ek nog een van daai altitude compensators ook...
Re: Is this a TB42 or TD42
Posted: 29 Apr 2020 07:14
by Peter Connan
Reenen, hoe hoog is jou plaas?
Die altitude compensator is toe op kusvlak. Hy begin eers werk bo 500m. As jy onder dit is (of dalk selfs bietjie meer) glo ek kan jy daai drie pypies af-blok. As jy heelwat hoer is as dit, ek Is seker dis die tipe ding wat Dawid sal he.
Ek glo nie sy plasing is belangrik nie, maar dit sal seker goed wees as hy darem redelik naby aan die vergasser is?

Re: Is this a TB42 or TD42
Posted: 29 Apr 2020 20:06
by Reenen
Nee. Ek gaan bitter min bo 500m kom. Net as ek binneland toe gaan.
Ek net erens gehoor n 4.2 is swaar op sous sonder dit
Re: Is this a TB42 or TD42
Posted: 30 Apr 2020 07:50
by Peter Connan
Ek weet nie daarvan nie. 4.2 is swaar op sous, punt.
Maar volgens die manual is die manier om die ding te toets, om deur die pypies to prober blaas of suig. As jy onder 500m is, en jy kry lug deur, is hy stukkend, en as jy bo 500m is en jy kry nie lug deur nie, is hy ook stukkend.
Daaruit het ek my afleiding gemaak dat hy niks doen onder 500m nie...