Page 5 of 6

Re: RD28 Turbo options

Posted: 20 Jul 2020 19:40
by Reenen
jakeslouw wrote:Bumping the thread...........

So here is what Reenen said on 4x4Comm:

"Td42, TD27ti, tb42, tb45, tb48 is almal dieselfde

......................
Td42 en td27/qd32/z30 hardbody is glad nie selfde nie."

https://www.4x4community.co.za/forum/sh ... ost3853193

Now maybe something is lost in translation, but I'm not sure I follow.

Is the TD27 the same as the TD42? If so, that implies a TD27 will fit the TB45 bellhousing?

@Reenen:
WAT VERSTAAN EK NOU NIE?
Td27ti hoort nie in daai sin

Re: RD28 Turbo options

Posted: 20 Jul 2020 19:41
by Reenen
Is juis die td27ti belhousing wat ek daar het wat nie pas op res

Re: RD28 Turbo options

Posted: 20 Jul 2020 19:45
by Reenen
Autocorrect het TD42ti na td27ti verander omdat ek dit so baie gebruik het

Re: RD28 Turbo options

Posted: 20 Jul 2020 19:45
by Reenen
Daar is egter n verkil in lengte van bellhousing, maar patrern js selfde

Re: RD28 Turbo options

Posted: 22 Jul 2020 10:48
by jakeslouw
OK, so as ek reg verstaan:

TD42/TD42Ti/TB42/TB45/TB48 almal dieselfde?

TD27 pas nie op TB42/TB45 nie?

Watter diesel pas op TB42/TB45 behalwe vir die TD42/TD42Ti?

Niks??

Re: RD28 Turbo options

Posted: 09 Nov 2021 21:47
by SJC
jakeslouw wrote: 22 Jul 2020 10:48
Watter diesel pas op TB42/TB45 behalwe vir die TD42/TD42Ti?

:think: wonder ek ook...

Re: RD28 Turbo options

Posted: 06 Dec 2021 21:28
by Reenen
Ek het baie lief geraak vir my Rd28t in my safari.
Ja. Bietjie laag op torque op wegtrek, daar a n fees.
En in 4de, as jy eers lepel trap en boost kom hier by 1.5bar boost +, neig die clutch om te begin los. Ek moet nog sterker clutch wat ek in rb ingesit het, ook daar in sit. Die Rb25det se 400 is aansienlik minder as die Rd28ti op 1.5 bar.
Ek is so lief vir die Rd28ti, dat ek nou nog 2 bou, een auto, en manual.

Maar ek love n qd32ti ook. Ek bou nou nog een as n daily met qd32ti en auto box. Wag net vir engine/gearbox kombinasie wat ja uarie behoort te land vir R45k. So vir seker R15k goedkoper kon wegkom met td27ti, maar love die low down torque van die gq. Dan bou ek ook 2 met vk45 autos.

Ek het aansienlikke skuif nou gemaak na auto toe.

Re: RD28 Turbo options

Posted: 07 Dec 2021 09:45
by jakeslouw
Bly ons hoor weer van jou erens........... :goodpost:

Re: RD28 Turbo options

Posted: 24 Jan 2022 07:58
by Reenen
Reenen wrote:Ek het baie lief geraak vir my Rd28t in my safari.
Ja. Bietjie laag op torque op wegtrek, daar a n fees.
En in 4de, as jy eers lepel trap en boost kom hier by 1.5bar boost +, neig die clutch om te begin los. Ek moet nog sterker clutch wat ek in rb ingesit het, ook daar in sit. Die Rb25det se 400 is aansienlik minder as die Rd28ti op 1.5 bar.
Ek is so lief vir die Rd28ti, dat ek nou nog 2 bou, een auto, en manual.

Maar ek love n qd32ti ook. Ek bou nou nog een as n daily met qd32ti en auto box. Wag net vir engine/gearbox kombinasie wat ja uarie behoort te land vir R45k. So vir seker R15k goedkoper kon wegkom met td27ti, maar love die low down torque van die gq. Dan bou ek ook 2 met vk45 autos.

Ek het aansienlikke skuif nou gemaak na auto toe.
Scrap die qd32ti auto bou, ek het Dave se 3.0 wagon gekoop en reggemaak vir my as runabout van plaas af.

Re: RD28 Turbo options

Posted: 24 Jan 2022 09:20
by jakeslouw
Reenen wrote: 24 Jan 2022 07:58 Scrap die qd32ti auto bou, ek het Dave se 3.0 wagon gekoop en reggemaak vir my as runabout van plaas af.
Ja ek het gesien, is die ZD30 nou oorgebou? Piston slap en blowby?