Page 5 of 13
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 31 Mar 2019 08:51
by Dewald
Dankie Tinus, ek het dit so ek het hulle al gekontak.
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 31 Mar 2019 22:14
by DeWetSwanepoel
Ek en my vrou sal ook graag wil deelneem. Ons beplan om sommer vir die naweek daar te kamp. Ons gaan 5 mense wees.

Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 01 Apr 2019 12:37
by Tinus lotz
Dirk louw het vergeet van n ander party haal sy naam af asseblief
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 02 Apr 2019 18:54
by Iaan du Toit
Sit my naam op asseblief, 1 persoon vir die dag.
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 06 Apr 2019 09:29
by ChrisJH
Hallo Dirk, ek gaan ook daar wees vir die dag met 3 passasiers wat saamkom, baie dankie.
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 06 Apr 2019 09:41
by georgeb
Piesangkloof gaan baie vol wees die 27ste....
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 07 Apr 2019 12:56
by Tinus lotz
Dis hoe ons van dit hou .....
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 07 Apr 2019 13:04
by Alex Roux
georgeb wrote: ↑06 Apr 2019 09:41
Piesangkloof gaan
baie vol wees die 27ste....
Ek stel voor groepe van maksimum 10 begin op verskillende tye vertrek op roete. Anders is dit chaos.
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 07 Apr 2019 13:18
by Anthony Forgey
100% agree Alex
Re: Forum 10 year birthday - Gauteng 27 April 2019
Posted: 10 Apr 2019 08:37
by Oetie
I will be there, day only, one person.