Re: Tlou - My TD42
Posted: 30 Jan 2020 19:14
Mooi man die turbo diesels in die area groei mooi....geniet hom mater 

Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://patrol4x4.co.za/
Petri hy het Bilstein shocks en OME coils op. Staan mooi en ry baie gemaklik. Opmerking van Michael af wat baie verskillende Patrols ry is dat hy baie sag ry.petri oosthuizen wrote: ↑30 Jan 2020 21:15 Mooi Trol….!! Jis daai kar staan BAIE mooi op sy suspensie!!
Oetie - net dit?? Ander coils en shocks??Oetie wrote: ↑31 Jan 2020 08:45Petri hy het Bilstein shocks en OME coils op. Staan mooi en ry baie gemaklik. Opmerking van Michael af wat baie verskillende Patrols ry is dat hy baie sag ry.petri oosthuizen wrote: ↑30 Jan 2020 21:15 Mooi Trol….!! Jis daai kar staan BAIE mooi op sy suspensie!!
Net ditpetri oosthuizen wrote:Oetie - net dit?? Ander coils en shocks??Oetie wrote: ↑31 Jan 2020 08:45Petri hy het Bilstein shocks en OME coils op. Staan mooi en ry baie gemaklik. Opmerking van Michael af wat baie verskillende Patrols ry is dat hy baie sag ry.petri oosthuizen wrote: ↑30 Jan 2020 21:15 Mooi Trol….!! Jis daai kar staan BAIE mooi op sy suspensie!!
Ek hin-hin nie soos jy nie [emoji16]Tinus lotz wrote:Ok....so wanneer dice ons