Page 5 of 8

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Posted: 25 Feb 2018 16:26
by Alex Roux
Ja ek sal sien
Gaan sien of ek dit kan bybring

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Posted: 25 Feb 2018 16:58
by Jorrie
Dankie vir die fotos Pieter. Nice pics! Ons sal binnekort ook 'n paar fotos plak.
Dit was 'n uitstekende dag en Piesangkloof is redelik uitdagend. By die laaste hindernis moet ons 'n Patrol, 'n Hardbody, 'n Navarra, en twee Pajeros uitsleep!
Piet Connan, jy kan hierdie verseker op jou "Must Do" lysie sit

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Posted: 25 Feb 2018 18:06
by Lizzybean69
3I8A1251.JPG
3I8A1269.JPG
3I8A1278.JPG
3I8A1294.JPG
3I8A1338.JPG
3I8A1386.JPG
3I8A1418.JPG
3I8A1436.JPG
3I8A1463.JPG
3I8A1515.JPG
3I8A1538.JPG
3I8A1547.JPG
3I8A1617.JPG

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Posted: 25 Feb 2018 18:34
by Jorrie
A couple of us had minor battle damage. Nothing serious.
And then a few egos suffered as well.

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Posted: 25 Feb 2018 19:51
by georgeb
Jorrie wrote: 25 Feb 2018 18:34 A couple of us had minor battle damage. Nothing serious.
Yeah - two sore hands and legs....road builder for one day....

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Posted: 25 Feb 2018 20:31
by Pieter B
Nice foto's Liz!

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Posted: 25 Feb 2018 20:53
by georgeb
Alex Roux wrote: 25 Feb 2018 10:57Ek dink dit is great dat jy weer lewe blaas in de klub.
Hallo Alex - ons vang weer spoed - met manne soos Pieter, Andre Deon en Jorrie se hulp loop dinge weer mooi!

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Posted: 26 Feb 2018 07:13
by offroadbiker
Jorrie wrote: 25 Feb 2018 16:58 Dankie vir die fotos Pieter. Nice pics! Ons sal binnekort ook 'n paar fotos plak.
Dit was 'n uitstekende dag en Piesangkloof is redelik uitdagend. By die laaste hindernis moet ons 'n Patrol, 'n Hardbody, 'n Navarra, en twee Pajeros uitsleep!
Piet Connan, jy kan hierdie verseker op jou "Must Do" lysie sit
Ons sal plan moet maak vir die een, die 10 Botswana voertuie is op die oomblik besig om alles reg te kry vir die trip einde Maart so die dat hulle nie so aktief is op die oomblik nie.

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Posted: 26 Feb 2018 10:29
by Jorrie
Link to a short video of that last obstacle that hurt a few egos.


Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Posted: 26 Feb 2018 10:48
by georgeb
Jorrie wrote: 26 Feb 2018 10:29 Link to a short video of that last obstacle that hurt a few egos.
Who was that - u? You were not pulled up and over as far as I remember?