Page 5 of 6

Re: Getting into gear - a riddle for drive train specialists

Posted: 02 Dec 2016 09:43
by Michael
Peter Connan wrote:Ek verstaan nie. Daai clutch lyk dan vir my nog heel ok?
Ek stem, lyk glad nie soos n kar se clutch wat net neutral gehad het nie......het n catastrofic failure verwag :think:

Re: Getting into gear - a riddle for drive train specialists

Posted: 02 Dec 2016 10:28
by Tinus lotz
Well. .....iam dumstruck.... :rolleyes: :rolleyes:
Maar as hy nou reg rol is ons almal happy :woo:
Gooi bietjie close ups van daai fingers ens op die pressure plate : :salute:

Re: Getting into gear - a riddle for drive train specialists

Posted: 02 Dec 2016 11:07
by Jorrie
Alex
Wat het hulle gese is fout met die clutch?

Re: Getting into gear - a riddle for drive train specialists

Posted: 02 Dec 2016 11:12
by Alex Roux
Peter Connan wrote:Ek verstaan nie. Daai clutch lyk dan vir my nog heel ok?
Piet ek stem saam. Maar ek wou nie self so se nie, want ek het nog nie soveel clutches gesien nie, na hulle klaar is nie.

Ek sal bietjie close-ups neem

Re: Getting into gear - a riddle for drive train specialists

Posted: 02 Dec 2016 11:33
by Alex Roux
Apparently the pressure place collapsed.
Which was caused (or assisted) by the immediate change in temperature.

IMG_3998.JPG
IMG_3998.JPG (1.94 MiB) Viewed 4117 times
IMG_3999.JPG
IMG_3999.JPG (2.02 MiB) Viewed 4117 times
IMG_3997.JPG
IMG_3997.JPG (2.24 MiB) Viewed 4117 times

Re: Getting into gear - a riddle for drive train specialists

Posted: 02 Dec 2016 11:44
by Bruin Beer
Alex,
Ek sou tempted wees om daai clutch nog terug te sit.
Dit moet dan iets met die Flywheel/pressure plate/clutch plate kombinasie wees.
Is dit 'n Nissan / Toyota mix bread?
Daai plaat het verseker in normale omstandighede nog baie lewe oor.
Net my persoonlike mening.
Riaan

Re: Getting into gear - a riddle for drive train specialists

Posted: 02 Dec 2016 13:38
by Alex Roux
Bruin Beer wrote:Alex,
Ek sou tempted wees om daai clutch nog terug te sit.
Dit moet dan iets met die Flywheel/pressure plate/clutch plate kombinasie wees.
Is dit 'n Nissan / Toyota mix bread?
Daai plaat het verseker in normale omstandighede nog baie lewe oor.
Net my persoonlike mening.
Riaan
Sit hom terug, en dan kom die kar weer nerens in rat nie!
Die pressure plate in die foto het ge-"collapse". Ek weet nie hoe die pressurre plate andersins sou gelyk het as hy nie ge-"collapse" het nie. Hy het ook niks anders vevang as die pressure plate, clutch plate en release bearing nie?! :think:
Ek verstaan van beide die oorpsonklike ombouer en van Toyo service, the clutch is (en vorige een was) Nissan, vir die 4.5 Patrol

Re: Getting into gear - a riddle for drive train specialists

Posted: 02 Dec 2016 18:31
by Peter Connan
Hou die clutch plaat vir 'n spare.

Dit.maak sin dat die pressure plaat kan collapse as hy nat word. Maak seker al die proppe en bellows is reg, daar moenie eintlik water en gemors daar kan inkom nie.

Re: Getting into gear - a riddle for drive train specialists

Posted: 02 Dec 2016 18:52
by Alex Roux
Peter Connan wrote:Hou die clutch plaat vir 'n spare.

Dit.maak sin dat die pressure plaat kan collapse as hy nat word. Maak seker al die proppe en bellows is reg, daar moenie eintlik water en gemors daar kan inkom nie.
Dankie, dit is iets om te check.
Buiten water en gemors,..Wat van net 'n verandering in temperatuur?
Ek skat temp sal seker nie so vinnig verander as dit buite bly nie?

Re: Getting into gear - a riddle for drive train specialists

Posted: 02 Dec 2016 22:06
by Peter Connan
Tensy jy die clutch gly, behoort hy nooit besonder warm te word nie.

Die hitte kom van die enjin en ratkas, so nie veel meer as 120 grade nie. En daar binne behoort hy redelik goed beskerm te wees.

Ek sou dink selfs al word hy nat behoort die tipe probleem die uitondering eerder as die reel te wees.