Page 5 of 9
Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol
Posted: 14 Nov 2016 10:49
by AT.Patrol4.2D
Dankie Julle.
Nee, Venter waentjie se khaki is die kleur wat ek haar gespuit het.
Nou tussen voor dat ons putty gegooi het, het is al die welding werk versterk met sikaflex, ek LOVE daai produk. Alles wat terg gesit of aangeheg of geweld word, kry ook n deeglike laag sikaflex by. Maak net seker alles gaan terug op hulle plekke en rattle nie.
Het ook van die venster rubbers vervang.
Wou die agterste skuifruite met Polycarb vervang in die "gullwing" venster idee, maar ongelukkig het my vermoe om n tape measure te gebruik my erg in die steek gelaat. Sommer lekker de hel in vir myself. Vanoggend maar die hele raam by staalmense gaan aflaai, hulle moet dit nou maar uit staal sny.!!
Wag nog vir die hoeke van die agterste bumper, middelste deel is al op sy plek, sal weer n paar fots moet neem.
Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol
Posted: 16 Nov 2016 10:49
by offroadbiker
Wanneer kry ons nou daai pics van agterste bumper..... ek kan die spanning nie meer hanteer nie

Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol
Posted: 24 Nov 2016 08:31
by AT.Patrol4.2D
Right, so bietjie aan die bumper gewerk. Maar hel, dis nie vreeslik mooi nie, maar hy gaan werk, aangesien ek moet plek hou vir die swing arm. Ek het die oorspronklike bumper se mounting brackets gebruik, hulle omgedraai en vasgeweld. Die middelste deel van die bumper is 6mm en kante is 4mm en dan die pyp werk is 50mm stoompyp. Die afmetings is 100x150x100mm u-channel, en die kante het ek laat knip en buig. Swingarms gaan uit 76x50mm reqtangular tubing gemaak word. Die volgende moet nog alles gedoen word, beide swingarms, sleepstang, recovery punte en flushmount ligte. Ek het alreeds recovery punte laat sny. Prentjie is aangeheg.

- IMG-20161123-WA0012.jpeg (1.12 MiB) Viewed 4073 times

- IMG-20161123-WA0010.jpeg (981.39 KiB) Viewed 4073 times

- IMG-20161123-WA0008.jpeg (1.04 MiB) Viewed 4073 times

- IMG-20160817-WA0004.jpeg (996.22 KiB) Viewed 4073 times
Ek het ook die agter vensters laat sny uit 3mm mildsteel plaat, sal prentjie plaas sodra ek klaar is.
Groete
Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol
Posted: 24 Nov 2016 19:41
by Michael
Andre, daai kleur wat jy gekies het lyk regtig baie mooi!!
Well done so ver, kan nie wag on te suen hie die finale produk gaan lyk nie
Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol
Posted: 30 Nov 2016 07:24
by AT.Patrol4.2D
Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol
Posted: 30 Nov 2016 08:23
by Jorrie
Waar het jy die gullwing vensters gekry?
Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol
Posted: 30 Nov 2016 08:56
by Herrie
Hierdie een lyk baie goed!

Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol
Posted: 30 Nov 2016 11:37
by AT.Patrol4.2D
Ek het die vensters laat sny uit mildsteel plaat. Ek persoonlik hou nie van aluminium tread plate nie, maar ek is baie seker dit sou beter gewerk het, omdat dit ligter in gewig is.
Groete
Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol
Posted: 03 Dec 2016 09:07
by AT.Patrol4.2D
Reg, so kom die projek stadig tot op n einde, en more is haar inlywing!!!!
So bietjie Gull-Wing vensters ingesit.

- Gullwing1.jpg (219.27 KiB) Viewed 3990 times
en so naby aan klaar as kan kom.

- Finished 1.jpg (328.56 KiB) Viewed 3990 times
Ek sal met tyd nog fotos laai soos ons aangaan, n paar klein goedjies wat ek wil afhandel.
Groete
Re: The Rebuild 1991 Nissan Patrol
Posted: 03 Dec 2016 16:28
by Tinus lotz
Netjies mater
