Page 5 of 55
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 25 Dec 2015 17:54
by Aries66
Lysie
1. Tinus Lotz - Kamp komandant
2. Dirk - ORB
3. Oellie
4. Peter C
5. Michael
6. Alex
7. Tony
8. Graham & Vanessa
9. Dawid
10. Dawid - brother 1
11. Dawid - brother 2
12. Boegman
13. Wilkie
14. Jules
15. Donald
16. Thys
17. Brett
18. Pierre
19. Johan
20. Andre
21. Pieter
22. Juice
23. petrol
24. Henning
Miskien
1. Rickster
2. Boskoets
3. SJC
4. Martyn.
5. Louis - Moet net eers Paspoort hernu
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 25 Dec 2015 21:53
by SJC
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 29 Dec 2015 10:11
by iandvl
Lysie
1. Tinus Lotz - Kamp komandant
2. Dirk - ORB
3. Oellie
4. Peter C
5. Michael
6. Alex
7. Tony
8. Graham & Vanessa
9. Dawid
10. Dawid - brother 1
11. Dawid - brother 2
12. Boegman
13. Wilkie
14. Jules
15. Donald
16. Thys
17. Brett
18. Pierre
19. Johan
20. Andre
21. Pieter
22. Juice
23. petrol
24. Henning
25. Ian de Villiers
26. Danie de Villiers
Miskien
1. Rickster
2. Boskoets
3. SJC
4. Martyn.
5. Louis - Moet net eers Paspoort hernu
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 06 Jan 2016 15:43
by EvanNaude
Kan iemand dalk vir my 'n kaart stuur/wys sodat ek min of meer 'n idee kan kry waar hierdie roetes sit?
As daar 'n oop sitplek iewers is kom ek dalk saam...
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 07 Jan 2016 05:57
by Michael
Evan, dit sal great wees as jy kan saam kom en ek is 100% seker daar gaan erens vir jou n sitplek wees.
Dirk behoort n kaart te kan maak, anders kry ek net die koordinate by hom en dan sal ek dit maak en post
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 07 Jan 2016 07:47
by offroadbiker
Dis mnr Lotz se trip die... ek het geen koordinate nie. Kan egter op google earth gaan loer. Tik net die naam van die plekke soos op David se post in dit gee jou redelike goeie idee. Is omtrent so reg in die middel van Swaziland.
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 07 Jan 2016 08:03
by Michael
Dit is waar, Tinus moet dit reel.......ma hy holiday holiday nog en jy is maar altyd op die bol
Ek sal deur die loop van die dag kyk of ek n kaart kan maak
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 07 Jan 2016 09:46
by EvanNaude
Dankie manne, dis net sodat ek vir my baas presies kan wys waarheen julle gaan.
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 07 Jan 2016 10:47
by offroadbiker
Ek holiday ook nog... sit hiet langs die viswaters tot more en dan Berakah tot Sondag. Sal Woensdag terug wees by die soutmyne.
Re: Trip 2 - SWAZILAND 18-21 March 2016
Posted: 07 Jan 2016 13:04
by SJC
DEVOLSCHENK wrote:
Daar word beplan om die Swazi Rec Raid se roetes te gaan ry. Die SRR bestaan uit twee bene wat gesamentlik ongeveer oor 150km. Hierdie twee roetes word dan ook oor twee dae gery aldus is die gedagte om in twee groepe op te deel en afsonderlik noord en suid te ry en dan weer die volgende dag roetes te ruil. Daar is n paar lekker uitdagings op die roete, maar voertuie sal nie seerkry met die nodige sorg en oorleg nie. Vir die petrol manne is daar darem goeie nuus en dit is dat Swaziland se brandstof bietjie goedkoper is as ons s'n
Op hierdie thread is daar so paar prentjies en meer inligting oor die swazi reg raid:
http://www.4x4community.com/forum/showt ... hp?t=18888