Page 5 of 8

Re: NORC Year End Function 2015

Posted: 20 Nov 2015 11:39
by georgeb
offroadbiker wrote:Are we going to do a little braai or something for lunch?? :think:
Morning Dirk

We have a beneficiary that is selling food (SAVV - vir die ou mense). We would appreciate it if all can support them.

Re: NORC Year End Function 2015

Posted: 20 Nov 2015 11:42
by offroadbiker
:thumbup: - Cool so will bring some pocket money with :salute:

Re: NORC Year End Function 2015

Posted: 20 Nov 2015 13:09
by Herrie
Ons kan darem vreedsaam wees! :thumbup:

Re: NORC Year End Function 2015

Posted: 23 Nov 2015 08:14
by offroadbiker
Die Suzuki ouens was die naweek by Leeuwenkloof - het die volgende boodskap gekry...

"Ek was die naweek op Leeuwenkloof en hulle se hulle weet niks van die Nissan club wat Sondag kom nie hulle het ‘n ander event aan?"

Is daar dalk 'n misverstand wat die datum of plek aanbetref??????????????

Re: NORC Year End Function 2015

Posted: 23 Nov 2015 08:58
by iandvl
offroadbiker wrote:Die Suzuki ouens was die naweek by Leeuwenkloof - het die volgende boodskap gekry...

"Ek was die naweek op Leeuwenkloof en hulle se hulle weet niks van die Nissan club wat Sondag kom nie hulle het ‘n ander event aan?"

Is daar dalk 'n misverstand wat die datum of plek aanbetref??????????????
Dirk,

Ek dink nie Nissan klub funksie Sondag is langs Leeuwenkloof. ie: ADA SA. Net so 100m verder aan is hulle hek.

Dis hoe ek dit verstaan in elk geval...

Ian

Re: NORC Year End Function 2015

Posted: 23 Nov 2015 09:03
by offroadbiker
Herrie wrote:Our AGM will be 09h00 on the 29 November at ADA/Leeuwenkloofand then we can discuss our 10th year anniversary as well. :thumbup:

The drivers briefing will be at 11h00 and the 4x4 routes will start at 11h30. :thumbup:
Dit kan wees, maar is "confusing" om die minste te se en ek is seker ek is nie die enigste een wat by verkeerde plek sou uitkom nie.............

Re: NORC Year End Function 2015

Posted: 23 Nov 2015 09:15
by ricster
Fear not my brothers and sisters.... I was there 2 weekends ago to assist with the final preparations for the YEF.... Its definitively happening. We were organizing the tracks, bar facilities, toilets, lapa, fun things for the kids..... so yip we are a go for Sunday

See you all there !!!

Re: NORC Year End Function 2015

Posted: 23 Nov 2015 09:18
by iandvl
Dirk, ek het op die Nissan forum geplaas om klaring te kry. Kom ons sien wat se George / Kobus. My verstaning is dat dit wel ADA is (ek weet nie of hulle half-dieselfde plek is nie want hulle is baie naby mekaar). Dit veral oor die feit dat iemand genoem het dat daar twee Patrol pickups in die opleidings baan staan wat mense vir 'n spin kan vat. Ek weet nie of Leeuwenkloof 'n opleidings baan het nie. ADA het wel.

Re: NORC Year End Function 2015

Posted: 23 Nov 2015 10:10
by Herrie
Ons sal nou net moet uitvind of ons ook nog by Leeuwenkloof kan gaan ry want ons wou 3 roete reël om te kan ry daar - een by Leeuwenkloof en 2 by ADA.

Re: NORC Year End Function 2015

Posted: 23 Nov 2015 10:15
by iandvl
Cedric het die volgende gepos op die Nissan forum:

"""Fear not my brothers and sisters.... I was there 2 weekends ago to assist with the final preparations for the YEF.... Its definitively happening. We were organizing the tracks, bar facilities, toilets, lapa, fun things for the kids..... so yip we are a go for Sunday

See you all there !!!"""

So ek neem aan die pot is aan die kook. Dit gaan lekker wees. Het bietjie lank laas gespeel. :woo: :woo: :woo: