Page 5 of 7
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 28 Jul 2015 08:14
by Nissan KingCab
Hi Johannes,
Ons moet eers bietjie by Tinus hulle uitvind of my 2001 towbar vir jou gaan pas.
Ek is besig om vir my n staal bumper te bou en het hom nie meer op voertuig nie.
Dis hoe hy lyk op die voertuig sonder bumper. Het ongelukkig nie foto met oorspronklike bumper op nie. (neem nie baie fotos van agterkant van Patrol

)

- Patrol tow bar fitted.jpg (297.35 KiB) Viewed 4050 times
Hier is n foto van tow bar uitgehaal

- Tow bar removed.jpg (249.94 KiB) Viewed 4050 times
As die kenners sĂȘ dit gaan werk stel ek n ruil transaksie voor!
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 28 Jul 2015 08:51
by Johannes van die See
Hi Danie.
Dink jy daai tow bar sal n 2ton boot kan sleep?
Ek bou nog my kennis van Patrols op so ek kan nie se of die tow bar presies op my 2008 sal pas nie, mens kan maarnet aan neem en hoop die chassis is die selfde.
As jy dalk die afmetings van daai tow bar vir my kan aan stuur kan ek onder my voertuig in kruip en gaan meet en kyk of alles ooreen stem.
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 28 Jul 2015 09:47
by Chris Skinner
Johannes, that bar looks very much like my one and I tow a 3ton boat. It looks pretty standard with the attach points - the chassis is basically same as old one.
Maybe just get the gooseneck part strengthened to the sides with a fillet back to main bar.
Regards your questions about towing etc - this vehicle is pure magic. I tow to Moz and Sodwana a couple times a year and have to go over some serious dunes and have never got bogged down or missed a beat!
Regards the main rear lights - I fitted my own globe holders - a saturday morning job with cheap parts avaialble at any decent parts place.
There is a very minor mod you can also do your self to ensure the speed cruise continues working in the tiptronic mode ie when you change from normal to tiptronic... the mod is described somewhere on this forum.
I have done a few other little mods too that have been worthwhile - follow some of my earlier posts.
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 28 Jul 2015 10:15
by Tinus lotz
AFAIK the 2005 upwards rear bumper comes out further at the back becouse the recovery point is welded onto the chassis and is behind the bumper ....the rest will be the same mabe just extend the tube to the back??.am not as clever with these things like mr Connan who has papers to prove he can but i will use both of them so that you have 3 points to spread the load in other words 2 bolts eather side of chassis and 4 on recovery point that must work better ???

Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 28 Jul 2015 10:46
by Marino4x4
Hi Johannes
Wat het toe gemaak dat jy die Patrol roete gegaan het en nie die Cruiser roete soos jy wou nie? Ek het op n ander forum gelees dat jy nie rerig na die Patrol wou kyk nie. Bly jy is hier. Hoop jy kom reg met jou trekstang.
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 28 Jul 2015 10:49
by Chris Skinner
Tinus is right - it needs to be extended slightly, the rest will fit.
My one is not also attached to teh recovery point and its been fine.
See my pics below - longer neck.
Also Pic with rear lights burning
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 28 Jul 2015 11:10
by Johannes van die See
Marino4x4 wrote:Hi Johannes
Wat het toe gemaak dat jy die Patrol roete gegaan het en nie die Cruiser roete soos jy wou nie? Ek het op n ander forum gelees dat jy nie rerig na die Patrol wou kyk nie. Bly jy is hier. Hoop jy kom reg met jou trekstang.
Hi Marinus.
Ekt net my huiswerk begin doen en op gelees en die voertuie met mekaar vergelyk, dit het nie lank gevat om agter te kom wat die beste opsies is nie

Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 28 Jul 2015 11:11
by Johannes van die See
Dankie Chris en Tinus.
Ek wag nou vir G-Man se pryse en info, sal maar sien watse rigting die soektog in vaar, maar doen moet die job gedoen word, ek wil my skuit op die water kry.
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 28 Jul 2015 11:13
by Johannes van die See
Danie, stuur asb n PM wat jy soek vir jou TowBar dan kyk ons of n koerier diens dit n goeie opsie sal maak om joune te koop en aan te pas.
Dankie
Re: Johannes van die See needs your advice!
Posted: 28 Jul 2015 11:31
by Tinus lotz
Danie soek n band wat in die kaap is ek kan reel dat daai towbar n lift kry tot in kraaifontein as dit kan help daai tire gaan seker maandag hier wees