Page 5 of 5
Re: Patrol Merchandise/Clothing 2015 VERSION 2
Posted: 03 Aug 2015 19:36
by Michael
Tinus lotz wrote:Jy moet net meer eet...lol
Lol ek dink dit gaan my duurder uit werk, want dan moet ek al my klere vervang...
Re: Patrol Merchandise/Clothing 2015 VERSION 2
Posted: 05 Aug 2015 23:36
by Bekker
Hi Almal,
Ek het myne ook vandag ontvang en ek dink dit is 'n fantastiese baadje. Uitstekende gehalte en afwerking, Baie dankie aan Lynne vir al haar moeite ook aangesien myne 'n laat bestelling was, My baadjie (XL) is egter ook te groot vir my en daar is nie 'n manier dat ek kan meer eet of dit ooit sal ingroei nie. Indien daar enige van die forum lede is wie se baadjie vir hom te klein (L) is sal ek dt met graagte wil om ruil of as iemand ander dit wil oorneem sal ek dit pos. Ek sal dan maar wag vir die volgende "batch".
Groete
Re: Patrol Merchandise/Clothing 2015 VERSION 2
Posted: 06 Aug 2015 14:13
by SCUBA Patrol
Lynne,
Received all in good shape, will be proudly wearing my Patrol shirt, hat and beanie with pride.
Thanks and well done!!!
Re: Patrol Merchandise/Clothing 2015 VERSION 2
Posted: 06 Aug 2015 20:56
by Chris Skinner
Yes, Thanks again to Lynne.
...enjoy guys!
If any one else wants, we can do another order as soon as there is a reasonable order size.
Re: Patrol Merchandise/Clothing 2015 VERSION 2
Posted: 06 Aug 2015 21:59
by jonathan
Received mine today as well, all fits perfectly and quality looks real nice.
Thanks very much Lynne!