Page 5 of 8
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Posted: 24 Jan 2016 09:05
by Picasso
I had similar experiences with my 4.5 auto
Average for the last 6000 km (since replacing the PCV Valve ) = 16.18 l/100km i.e. 6.18 KM / L
Average for the previous 10.000 km (before replacing the PCV Valve ) = 17.10 l/100km i.e. 5.85 KM / L
Improvement 5.4%
Kind of driving: 40% Highway, 55% Town and around Town + Trailer, 5% Off road and Gravel
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Posted: 25 Jan 2016 08:08
by Herrie
I'm glad you guys could fix it and get better fuel consumption!
I have not been driving open road to see how much my fuel consumption will be because I only drive in town at the moment.
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Posted: 25 Jan 2016 08:58
by Picasso
Hallo Kobus
Big Thank You to you(for the initial advice) and to Graham (for replacing the thing).
Bottom line is, ... even so that my kind of driving is rather unfavorable for the consumption (lots of short distance and around town driving) . The "investment" has amortized itself after about 5000 km by means of average fuel saving.
Thank you !

Re: My Patrol het beter petol verbruik
Posted: 30 Mar 2016 11:31
by SJC
Dink ek gaan my pcv valve ok moet check, het op laaste tank 4.2km/l gekry. (dorp stop/start ry).
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Posted: 30 Mar 2016 13:18
by Herrie
Ek het ook van die einde laas jaar weer petrol verbruik probleen gekry en toe die PCV valve gekyk en hy was nog skoon.
Ek het toe die sparks weer vervang - het dit 6 jaar terug gedoen - en toe toets ek die plugs vind dat een nie gewerk het nie. Nou is die krag en petrol verbruik beter!
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Posted: 31 Mar 2016 06:42
by SJC
SJC wrote:Dink ek gaan my pcv valve ok moet check, het op laaste tank 4.2km/l gekry. (dorp stop/start ry).
Het nelspruit toe en terug gery, weer tenk vol gemaak om te meet, toe 5.7km/l gekry.
Die "probleem" is meer 1ste 2de rat op laer refs, kan mens voel die voertuig "stutter/surge" bietjie. Teen hoer refs op speod trek hy nie te sleg nie.
Het nog nie kans gehad om pcv valve te check nie...
Maar dan kan dit seker ook die verouderde dastek chip wees wat gemors maak.
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Posted: 31 Mar 2016 07:30
by Herrie
Laat weet maar hoe vuil die PCV valve is en dit is baie maklik om net die rubber pyp af te haal en dan net die PCV valve uitdraai.
Toe ek die PCV valve skoon gemaak het toe vind ek dat ek tot net in 3de rat kan wegtrek van 'n stop straat en robot.
Op die 4,5 engin is die maksimum krag op 3600revs.
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Posted: 31 Mar 2016 19:33
by SJC
Die pcv valve was redelik vuil gewees. Het die patrol gou om die blok gevat, dit voel of hy meer egalig idle en spoed optel.
Sal hom more nelspruit toe vat om n beter idee te kry.
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Posted: 31 Mar 2016 19:55
by Herrie
Ek is baie bly dat jy dit kon skoon maak!
Hopelik sal jy ook nou beter petrolverbruik kan kry.
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Posted: 31 Mar 2016 20:18
by Peter Connan
Daai simptome klink vir my soos petrol pomp wat begin groet...