Page 5 of 9
Re: GPS/RADIO REPLACEMENT
Posted: 04 Nov 2009 07:22
by Abri Hoffman
Gerhard, hoeveel wil jy daarvoor he? Ek mag dalk belangstel aangesien ek in elk geval sal moet drade sny.
Laat weet maar.
Re: GPS/RADIO REPLACEMENT
Posted: 04 Nov 2009 08:32
by G-MAN
Hi Abri, ek soek 3800.00.... laat weet maar.
Re: GPS/RADIO REPLACEMENT
Posted: 04 Nov 2009 10:16
by Tjaart
G-man
Ek stel ook belang. As Abri hom nie vat nie, dan sal ek graag wil.
Dankie
Re: GPS/RADIO REPLACEMENT
Posted: 04 Nov 2009 13:32
by Abri Hoffman
Tjaart jy kan eerste opsie kry.
Re: GPS/RADIO REPLACEMENT
Posted: 04 Nov 2009 14:53
by Tjaart
Dankie Abri
Ek wil nie baklei oor die ding nie,

. As jy hom nie wil koop nie. Sal ek dit oorweeg. ek sien egter Gerhard het 'n neffense premie opgesit....Goeie besigheid!!

Re: GPS/RADIO REPLACEMENT
Posted: 04 Nov 2009 16:20
by Abri Hoffman
Tjaart, ek is tempted maar die tyd is nie heeltemal reg nie. Jy's baie welkom om dit te neem. Indien jy nie belang stel nie sal ek met Gerhard praat maar soos ek se ek moet eers 'n paar ander dinge op die Patrol doen.
Re: GPS/RADIO REPLACEMENT
Posted: 04 Nov 2009 17:15
by Tjaart
Abri
Jy is gelukkig. Ek het 'n stel mags gekry,

so ek gaan nie geld he vir die GPS unit nie.

All yours!!
Re: GPS/RADIO REPLACEMENT
Posted: 05 Nov 2009 09:51
by Abri Hoffman
G-MAN wrote:Hi Abri, ek soek 3800.00.... laat weet maar.
Gerhard watter een het jy gekoop. Plak bietjie 'n prentjie seblief.
Re: GPS/RADIO REPLACEMENT
Posted: 09 Nov 2009 15:17
by Wheels
I replaced mine with one of the combined units (GPS, DVD, Radio, etc) from Stop Shop. The GPS software that came with the unit was IGO. I now managed to get Garmin working on the unit. I can now use T4A maps as well. I used it last weekend when I went to Graskop. Did some some gravel roads and off road and no problem with the unit.
I spliced the units wire in to the Nissan wire harness. No need to cut te wires. I can now put my old radio back if need be without having problems with the wire loom.
The only negative point on the new unit is that the radio receiver is not as sensative as the original radio.
Re: GPS/RADIO REPLACEMENT
Posted: 09 Nov 2009 17:57
by Tjaart
Hello Wheels
Thanks for the feedback.

. I'm very keen on getting one of those.

, but what on earth would SWAMBO say?

. In for some stick there I'm afraid.

.
Can you PLEASE post some pictures of the installation? I'm not too sure if it will fit my 2000 model?

. So if you can

please!!!