Re: Anybody doing Baboons this year??
Posted: 29 Aug 2016 14:42
Wens ek kon al hierdie jaar gaan... 

Welcome Patrollers and Friends! A resource for Nissan Patrol enthusiasts in Africa - LAUNCHED April 2009.
https://patrol4x4.co.za/
Ry agter in die konvooi.... dan sal die manne met die plat 4x4's die pad vir jou bou.Reenen wrote:Kan mens dit doen sonder klippe pak?
Reenen wrote:So dit is nie net n bergpaaidjie nie. Wonder hoe my 32 jaar oue kar dit gaan doen?
Yip. Ek vat die ou een.SJC wrote:Reenen wrote:So dit is nie net n bergpaaidjie nie. Wonder hoe my 32 jaar oue kar dit gaan doen?
vat jy hierdie een: http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 080#p76705 ?
Ry agter ja, dat hulle my kan tou as ek sukkel...SJC wrote:Ry agter in die konvooi.... dan sal die manne met die plat 4x4's die pad vir jou bou.Reenen wrote:Kan mens dit doen sonder klippe pak?
Agree.Dustin wrote:That trip has always been on my bucket list, along with Letele pass![]()
I'm keeping my eyes on this thread
Met die 33x10.5r15 BFG Baja's?Reenen wrote:
Yip. Ek vat die ou een.
Net gou besig met sy sliders