Page 5 of 5

Re: New Battery

Posted: 03 Dec 2024 07:09
by SJC
SJC wrote: 02 Dec 2024 18:40
Peter Connan wrote: 02 Dec 2024 09:11 Kan seker starter wees. Kan nie regtig sien hoe dit iets anders kan wees nie.
Behalwe vir die voltage drop, wat anders gebeur as jy probeer start? Draai hy enigsins?
Wat jy kan probeer is om die starter te "short" deur met 'n skrooewedraaier die twee kontakte agterop to connect eerder as om die sleutel te draai. As jy dieselfde resultaat kry, is dit starter. As iets anders gebeur is die probleem elders.
nee hy draai nie, kliek net.
sal vanaand kyk of ek die starter kan short.
Selfde resultaat as mens hom short...

Re: New Battery

Posted: 03 Dec 2024 15:05
by Peter Connan
So dan heel waarskynlik starter.