Page 5 of 10

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 27 Oct 2009 12:59
by bartho van wyk
Abrie en Herman

Wil meer info oor julle suspensies he , goeie flex!!

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 27 Oct 2009 21:47
by Engel
Ek het maar so bietjie gespeel met die datsun en moes inverts bou agv langer shackles en ook langer shocks dus my shockmounts moes ook skuif. Op coils is dit n ander storie. Jy moet langer arm opsit soos die lift vergroot en ek sal n longarm kit opgooi.

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 28 Oct 2009 09:08
by Abri Hoffman
bartho van wyk wrote:Abrie en Herman

Wil meer info oor julle suspensies he , goeie flex!!
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=53&t=453
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=53&t=421

Bartho, dit is eintlik Pierre Becker se kar wat so mooi flex maar in kort kom dit op die volgende neer:

Airsprings voor en agter.
Firestone 1T14-C3 voor en agter (11duim stroke)
OME N29L shocks agter (426mm compressed, 716mm extended)
OME N73 shocks voor (354mm compressed, 614mm extended) (105 Cruiser shocks)

Voor en agter shocks is ongeveer 100mm langer as standaard.

Piere het egter 1T14-C7's agter in met 16" stroke, maar selfs Pierre se dis bietjie estreme.
Hier is 'n write-up op Pierre se installasie.
http://www.nissan4x4.co.za/forum/forum_ ... PN=0&TPN=1

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 29 Oct 2009 16:24
by Theuhan
Ek het saam met Herman se manne by Chloorkop gespeel toe rol ek Fear Factory so bietjie, maar dit stop mos nie n Datsun nie.
Resize65.jpg
Resize65.jpg (90.98 KiB) Viewed 3513 times

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 05 Jan 2010 20:52
by Fred79
Thanks Diff Lock! :woo:

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 06 Jan 2010 07:59
by Alanvs
IMG_5799a.JPG
IMG_5799a.JPG (252.76 KiB) Viewed 3483 times
IMG_5809a.JPG
IMG_5809a.JPG (222.01 KiB) Viewed 3483 times

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 16 Jan 2010 11:57
by Theuhan
Ons het net so bietjie gekyk wat hy kan doen
patrol travel 002.jpg
patrol travel 002.jpg (491.67 KiB) Viewed 3470 times
Ons kon nog gaan maar die stomp wou om val
patrol travel 001.jpg
patrol travel 001.jpg (382.41 KiB) Viewed 3470 times
Net om julle n idee te gee ek is met n pel van my se Cruiser 80 daar op gery en kon net halfpad so ver kom.

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 17 Jan 2010 12:30
by Abri Hoffman
Lekker :thumbup:

Daai shortie van jou bly maar sexy.

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 17 Jan 2010 23:05
by Kagiso II
lobo susp3.jpg
lobo susp3.jpg (182.36 KiB) Viewed 3451 times
vir Lobo moet mens maar op-jack. Ons weet nie van stompe waaroor ons kan ry nie. :surprised: :oldtimer:


:naughty: mac krap alweer ...

Re: SHOW YOUR FLEX!

Posted: 18 Jan 2010 08:01
by Theuhan
Oom Mac

Ek sien dan geen vere nie?