Page 5 of 5

Re: GEROTEK 2013/14

Posted: 25 Jul 2013 04:23
by Jorrie
Deon, met die programme vir hierdie jaar soos dit staan sal ons dit seker eers in volgende jaar reel, Groetnis

Re: GEROTEK 2013/14

Posted: 25 Jul 2013 07:51
by Herrie
Wie solank hierdie jaar Gerotek toe wil gaan moet maar saam met die Nissan 4x4 Klub op die 17de Augustus by die AAWDC Fun Day by Gerotek gaan ry!

Re: GEROTEK 2013/14

Posted: 25 Jul 2013 18:17
by ama-glug-glug
Jorrie wrote:Deon, met die programme vir hierdie jaar soos dit staan sal ons dit seker eers in volgende jaar reel, Groetnis
Dankie Jorrie,
Volgende jaar behoort ek baie meer tyd te he om te speel :blonde: